# The City of Cape Town says violence against law enforcement cannot be justified. This comes after Metro Police officers came under attack in the execution of their duties over the weekend. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith, says on Saturday, Metro Police officers came under fire in Manenberg while responding to […]
# Gauteng se premier Panyaza Lesufi sê duidelike en praktiese maatreëls is ingestel vir die betogings van 30 Junie. Groepe soos March and March wat teen onwettige immigrante gekant is, het die datum as sperdatum verklaar waarop alle ongedokumenteerde buitelanders Suid-Afrika moet verlaat. Lesufi sê provinsiale owerhede en wetstoepassingsagentskappe werk saam aan ʼn veiligheidsplan om […]
# Sokker: Die 38-jarige Lionel Messi het die voorste doelskieter in Wêreldbeker-geskiedenis geword. Hy het albei Argentinië se doele aangeteken in die oorwinning van 2-0 oor Oostenryk en sy land se plek in die uitklopfase verseker. Messi spog nou met 18 Wêreldbeker-doele, twee meer as Kylian Mbappé van Frankryk en Miroslav Klose van Duitsland. Frankryk […]
# Die DA is bekommerd oor die besluit deur die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, om nie die dringende aansoek om ‘n interdik deur president Cyril Ramaphosa teen te staan om die werk van die Ampsklagkomitee te staak nie. Die Parlement sê die speaker het regsadvies en die onderskeie rolle van die Nasionale […]
# The MK Party has condemned a TimesLive article, which it says seeks to drag party leader Jacob Zuma’s name into discussion around the July 2021 unrest, and by implication, attempting to associate him with next week’s anti-illegal immigration marches. It says the article does not rely on facts, but on anonymous claims allegedly from […]
# Iran’s Foreign Ministry has refuted US vice president JD Vance’s claims that it has agreed to allow nuclear monitors into the country, following negotiations in Switzerland over the weekend. Tehran suspended cooperation with the International Atomic Energy Agency in July last year, after Washington had launched strikes on the country’s nuclear enrichment facilities. The […]
# Die voorsitter van die ANC-verkiesingskomitee en gewese president, Kgalema Motlanthe, het volgens berigte die party se uitvoerende streekskomitee in Johannesburg opdrag gegee om ʼn spesiale vergadering te belê om burgemeesterskandidate te benoem. Hy het in ʼn uitgelekte brief gesê vorige prosesse om burgemeesterskandidate te benoem voor November se munisipale verkiesing, was gebrekkig en teenstrydig […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi says clear and practical measures are in place ahead of the June 30 demonstrations. Anti-illegal immigrant groups, including the March and March movement, have declared this date as the deadline for undocumented foreign nationals to leave South Africa. Lesufi says provincial authorities and law enforcement agencies have collaborated on a […]
# Rugby: Engeland se kaptein, Maro Itoje, kry ʼn blaaskans vir die komende Nasieskampioenskap-wedstryde teen Suid-Afrika, Fidji en Argentinië. Die 31-jarige Itoje het die Britse en Ierse Leeus verlede jaar tot ʼn reeksoorwinning teen Australië gelei, en daarna in die November-toetse en vanjaar se Sesnasies-veldtogte gespeel. Boonop is sy ma intussen oorlede. Hy het in […]