# Die Kanadese eerste minister Mark Carney sê bilaterale betrekkinge met Suid-Afrika sal versterk word deur internasionale samewerking. Carney het president Ramaphosa ontmoet, voor die begin vandag van die G7 Beraad. Altwee lande hou vanjaar belangrike berade. Suid-Afrika is in November gasheer van die G20 Beraad. Carney het Suid-Afrika se ondersteuning met die brande in […]
#Die derde groep soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se vredesmag in die Demokratiese Republiek die Kongo word vandag tuis verwag. Die hoof van die SANW, general Ruzani Mapanya, het die tweede groep gister terug verwelkom en hulle helde genoem. Die eerste groep het Vrydag aangekom. Die ontplooiing het gevolg na ‘n dekade van konflik […]
#Die Parlement vra vir die insluiting van ouers en studenteverenigings wanneer die omstrede klousules van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette bespreek word. Dit volg na openbare verset teen klousules wat die beheer oor taal en toelatings van skole se beheerliggame na provinsiale hoofde verskuif. Belanghebbers voer aan die skuif bedreig plaaslike outonomie en moedertaalonderrig. Wetgewers […]
# The South African National Parks has confirmed that the fire above Boyes Drive and Peck’s Valley in Table Mountain National Park has been contained and mop-up operations continue. SANParks says Boyes Drive is now open and no property damage has been reported. The public has also been advised to avoid trails on the mountain. […]
# Soccer: Angola cruised to a 3-nil victory over a makeshift Bafana Bafana side in a dominant display to lift the COSAFA Cup at Bloemfontein’s Free State Stadium yesterday. Angola’s Laurido “Depu” Aurello netted twice in the 43rd and 47th minutes, while Milson sealed the win in the 62nd. Despite early efforts, South Africa failed […]
# Canadian prime minister Mark Carney says bilateral relations with South Africa will deepen through international cooperation. Carney met with president Cyril Ramaphosa ahead of the G7 Summit, which began today. Both countries are hosting major summits this year with South Africa’s G20 set for November. Carney praised South Africa’s support during Canada’s wildfires and […]
#Die organisasie Young Intelligent Minds of South Africa doen ‘n beroep om jong mense om verby herdenking te beweeg en aktief betrokke te raak in nasionale beleidvorming en wetgewing. YIMOSA het in Mbombela gesê die gees van Swart Bewustheid het vervaag en jong mense moet hul mag terugeis. Die jeug is ook aangemoedig om onafhanklike […]
# Tennis: Die Duitse kwalifiseerder Tatjana Maria het haar droom-oorwinning by die Queen’s Klub behaal toe sy Sondag die Amerikaner Amanda Anisimova 6-3, 6-4 in die finaal geklop het. Sy is die oudste wenner nog van ‘n WTA 500 toernooi en dis die 37-jarige se vierde enkelspel-titel van haar loopbaan en haar eerste sedert 2023. […]
Tennis: Tatjana Maria completed her fairytale run at Queen’s Club as the German qualifier beat American Amanda Anisimova 6-3, 6-4 in Sunday’s final, to become the oldest winner of a WTA 500 event. The 37-year-old’s victory secured the fourth singles title of her career and her first since 2023. The mother of two arrived at […]