# Metalworkers union Numsa says the rise in violence against children is a result of deep inequality under capitalism. The union highlighted several shocking child abuse and murder cases during Child Protection Week and warned that poverty and desperation are making things worse. Numsa spokesperson Phakamile Hlubi-Majola calls on the government to fix state-owned companies […]
# Johannesburg Water sê aangesien Rand Water se Palmiet-instandhouding voltooi is, gaan hulle voort om tegniese maatreëls te implementeer om die herstel van geaffekteerde waterstelsels te ondersteun. Die woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê die herstelproses is gister hervat, en Johannesburg Water het maatreëls, insluitend die gedeeltelike inperking en ook die afsluiting van pype, ingestel. Sy sê […]
# Die nywerheidswerkersvakbond Giwusa sê groei van 0,1-persent in die bruto binnelandse produk bevestig dat Suid-Afrika vasgevang is in ‘n diep, strukturele krisis van kapitalisme, gekenmerk deur stagnasie, de-industrialisering en neokoloniale plundering. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê die land word gekonfronteer met ‘n algehele krisis, waar die fundamentele teenstrydighede van monopolie-kapitaal, imperialistiese oorheersing en […]
# Krieket: Mitchell Marsh sal Australië aanvoer in ‘n reeks van vyf wedstryde in die Wes-Indiese Eilande nadat hy na die T20-groep teruggekeer het. Die kragtige kolwer, Mitchell Owen is vir die eerste keer ingesluit. Die snelbouler Josh Hazlewood is terug, nadat hy ‘n blaaskans gegun is vir Australië se laaste T20-reeks teen Pakistan in […]
# Die Iranese opperleier, Ajatollah Ali Khamenei, sê ‘n Amerikaanse voorstel vir ‘n kernooreenkoms is teen die nasionale belang, te midde van ernstige verskille oor uraanverryking deur Teheran. Die aartsvyande het sedert April vyf keer ontmoet om ‘n ooreenkoms te sluit om die een te vervang wat die Amerikaanse president Donald Trump tydens sy eerste […]
# The International Air Transport Association confirms seven of the top ten countries blocking airline fund repatriation are in Africa, with Mozambique now leading. IATA director-general Willie Walsh says airlines face 23-billion-rand globally in blocked revenues, including three-billion-rand trapped in Mozambique. The blockage stems from a foreign currency shortage, particularly US dollars. Walsh warns this […]
# Drie studente is in hegtenis geneem in verband met beweerde openbare geweld, skade aan infrastruktuur en eiendom op die Walter Sisulu Universiteit se Mthatha-kampus in die Oos-Kaap. ‘n Polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê daar is voortdurende studentebetogings by die universiteit oor die vrylating van ‘n moordverdagte op borgtog wat verbind word met die dood van […]
# Die I AM WATER-oseane-bewaringstigting is benoem vir die 2025 Earthshot-prys. Die stigting, wat minderbevoorregte jeug met die see verbind, het wêreldwye erkenning verwerf vir sy Ocean For All-inisiatief. Die stigter Hanli Prinsloo sê hierdie verbintenis transformeer gemeenskappe en meer as 48-duisend-900 jongmense het sedert 2019 baat gevind daarby. Die gesogte Earthshot-prys bied jaarliks 20-miljoen-rand […]
# Today marks the start of the annual Hajj pilgrimage to Mecca, a sacred journey for Muslims worldwide. The pilgrimage begins on the eighth day of Dhul Hijjah, the twelfth and final month of the Islamic calendar. It lasts five to six days and includes key rituals such as circling the Kaaba at the centre […]