# At least seven people were killed in a stampede outside a cricket stadium in India’s Bengaluru, where an event was being held to celebrate Royal Challengers Bengaluru’s first Indian Premier League title win. Thousands of people lined the streets leading up to the Chinnaswamy Stadium in the heart of the city as the cricket […]
# Tennis: The French fairytale for 22-year old wild card and world number 361 Lois Boisson continues after she beat six seed Mirra Andreeva 7-6, 6-3 to reach the semi-finals of the French Open. Boisson beat third seed Jessica Pegula in die round of 16 in her maiden Grand Slam tournament. She now faces second […]
# Die regering veroordeel die dodelike skietgeveg tussen onwettige myners en die polisie in Riverlea, Johannesburg, waarin minstens een persoon dood is. Die regering sê sulke wetteloosheid stel gemeenskappe en wetstoepassing in gevaar. Inwoners word gemaan om saam te werk en misdade aan te meld. Beamptes benadruk daar is nie plek vir geweld in die […]
# Die polisievakbond Popcru het die gewelddadige aanval op polisielede tydens ‘n dwelmverwante ondersoek in Westbury, Johannesburg, veroordeel. Beamptes is met klippe en bottels gegooi nadat ‘n verdagte in hegtenis geneem is, wat die polisie gedwing het om te onttrek. ‘n Woordvoerder van POPCRU, Richard Mamabolo, het die polisie geprys vir hulle selfbeheersing en die […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê hy vorder met die befondsing van ‘n basiese inkomste-ondersteuningsbeleid vir mense tussen 18 en 59. Die departement het die Parlement se portefeuljekomitee ingelig en gesê die eerste beplanning is verlede jaar aan die kabinet voorgelê en verdere raadpleging word beplan om bekostigbaarheid te verseker. Bathembu Futshane van die […]
# Die regering het die gewelddadige betogings by die Mthatha-kampus van die Walter Sisulu Universiteit in die Oos-Kaap sterk veroordeel, nadat borgtog toegestaan is aan ‘n waarnemende koshuisbestuurder, Manelisi Mampana, wat aangekla is vir ‘n student se skietdood. Betogers het die N2-snelweg versper met brandende bande, dienste ontwrig en lewens in gevaar gestel. Die regering […]
# Tennis: Coco Gauff moes verbete terugveg in die Franse Ope nadat sy die eerste stel teen Madison Keys, die Australiese Ope Kampioen, verloor het. Die tweede gekeurde Gauff het haar mede Amerikaner met 6-7, 6-4, 6-1 geklop in ‘n wedstryd wat ‘n verbasende 14 dubbel-foute en 101 ongedwonge foute ingesluit het. Gauff hoop sekerlik […]
# The Police and Prisons Civil Rights Union has condemned the violent attack on SAPS officers during a drug-related operation in Westbury, Johannesburg. Officers were pelted with stones and bottles after arresting a suspect, forcing them to withdraw. POPCRU spokesperson Richard Mamabolo praised the police for exercising restraint and urged the community to engage constructively, […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika se rooivleisbedryf staar ‘n krisis in die gesig nadat bek-en-klouseer by ‘n Karan Beef-voerkraal in Gauteng ontdek is. Die onderneming het sy vee-aankope tydelik gestaak en dit ontwrig voorsieningskettings in die land. Wynand Boshoff van die VF Plus gee swak siektebeheer en die regering se gebrek aan dringendheid die […]