# AfriForum has filed a Promotion of Access to Information Act application to Gauteng premier Panyaza Lesufi and the provincial Roads Department, seeking answers on the costs, timing, and purpose of Gauteng’s new number plates. AfriForum’s Louis Boshoff warns the initiative could become an expensive burden with minimal benefit. He questions the urgency, citing bigger […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, is bekommerd oor die toenemende taxigeweld in die land. Hy het vandag in Pretoria beduidende veranderings aangekondig om dienslewering in die SAPD te verbeter. Mchunu waarsku die taxibedryf om nie geweld en nie-nakoming vir die volhoubaarheid van die bedryf aan te wend nie. Hy waarsku ook die polisie […]
# Die Nasionale Polisiekommisaris, Fannie Masemola, sê tussen 2018 en 2023, is meer as 57-duisend polisiebeamptes tot hoër range bevorder. Masemola het tydens ‘n inligtingsessie in Pretoria verwys na die prioriteite rondom menslike hulpbronne in die polisie. Hy sê die polisie oorweeg in hierdie finansiele jaar die bevordering van tien-duisend konstabels en sersante wat reeds […]
# National police commissioner Fannie Masemola has announced that before the end of this month, police will be advertising the recruitment of five-thousand-500 police trainees to join its ranks. He says their training will commence between January and February next year. Masemola says they have increased the age limit to join the police to 35 in line […]
# Die hoof van Bergview College in die Oos-Kaap, Jaco Pieterse, gaan klagtes van crimen injuria lê teen die leier van die EFF, Julius Malema, die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, en die LUR vir Onderwys, Fundile Gade, omdat hulle hom vals beskuldig het van die verkragting van ‘n leerder, Cwecwe. Pieterse sê die […]
# The principal of Bergview College in the Eastern Cape, Jaco Pieterse is laying crimen injuria charges against EFF leader Julius Malema, ANC secretary general Fikile Mbalula, and MEC for Education Fundile Gade for falsely accusing him of raping a learner, Cwecwe. Pieterse demands accountability, saying the false claims brought threats and personal harm. AfriForum’s […]
# Benoemings is oop vir die Defender-toekennings vir Suid-Afrikaners wat op voetsoolvlak ‘n verskil maak. Kategorieë sluit in natuurlewe, gemeenskap en die verdedigers van die land en die oseane. Die veldtog, wat deur die ikoniese handelsmerk Defender aangebied word, bied prysgeld van meer as twee-miljoen-rand, ‘n voertuig en ondersteuning van kundiges vir ‘n besondere plaaslike […]
# Die Vergelegen Estate White 2023 is as die beste Suid-Afrikaanse witwyn gekroon op die gesogte 2025 Internasionale Wynuitdaging. Die kompetisie, wat wêreldwye aansien geniet, het die wyn van Somerset-Wes in Kaapstad geprys vir sy elegansie, minerale karakter en lewendige geure. Besturende direkteur Wayne Coetzer sê Vergelegen se oorwinning beklemtoon die uitnemendheid van plaaslike wynmakers […]
# The African Union expressed grave concern after Israel struck some 100 targets in Iran, including Tehran’s nuclear and military sites. AU chair, Mahmoud Ali Youssouf called for the immediate cessation of hostilities and urges all parties to exercise maximum restraint. He pointed out that the current developments pose a serious threat to international peace […]