# Benoemings is oop vir die Defender-toekennings vir Suid-Afrikaners wat op voetsoolvlak ‘n verskil maak. Kategorieë sluit in natuurlewe, gemeenskap en die verdedigers van die land en die oseane. Die veldtog, wat deur die ikoniese handelsmerk Defender aangebied word, bied prysgeld van meer as twee-miljoen-rand, ‘n voertuig en ondersteuning van kundiges vir ‘n besondere plaaslike […]
# Die Vergelegen Estate White 2023 is as die beste Suid-Afrikaanse witwyn gekroon op die gesogte 2025 Internasionale Wynuitdaging. Die kompetisie, wat wêreldwye aansien geniet, het die wyn van Somerset-Wes in Kaapstad geprys vir sy elegansie, minerale karakter en lewendige geure. Besturende direkteur Wayne Coetzer sê Vergelegen se oorwinning beklemtoon die uitnemendheid van plaaslike wynmakers […]
# The African Union expressed grave concern after Israel struck some 100 targets in Iran, including Tehran’s nuclear and military sites. AU chair, Mahmoud Ali Youssouf called for the immediate cessation of hostilities and urges all parties to exercise maximum restraint. He pointed out that the current developments pose a serious threat to international peace […]
# Die hoof van die Infrastruktuur-Instandhoudingeenheid aan die Universiteit van Venda, Tshisevhe Nesengani, het die AUDE-somerskool se toekenning vir die beste projek ontvang. ‘n Deel van die prys was ‘n week by die Association of University Directors of Estates se somerskool in die Verenigde Koninkryk. Deelnemers moes ʼn groepprojek ontwikkel en aanbied oor uitdagings of […]
# Discovery Bank has warned clients about rising scams in South Africa involving criminals impersonating teams fighting fraud. Victims are pressured into revealing card details under the pretext of stopping suspicious transactions. The bank urged users to never share card information and to switch to safer options like virtual cards. A recent survey showed over […]
# National police commissioner Fannie Masemola says from 2018 to 2023, more than 57-thousand police officers have progressed to higher ranks. Masemola briefed the nation on human resources related priorities within the police in Pretoria. He says for this financial year, they are considering progressing ten-thousand constables and sergeants that are more than eleven years in their […]
# Vergelegen Estate White 2023 has been crowned the best South African white wine at the prestigious 2025 International Wine Challenge. The globally respected competition praised the vintage from Somerset West in Cape Town for its elegance, minerality, and vibrant flavours. Managing director Wayne Coetzer says Vergelegen’s victory showcases the excellence of local winemakers and […]
# ‘n Senior ekonoom van FNB, Thanda Sithole, sê korttermyn-mynboubedrywighede bly onder druk oor volgehoue onsekerheid terwyl groei wêreldwyd steeds traag is. Volgens Statistieke Suid-Afrika het die land se mynbouproduksie in April met 7,7-persent gedaal in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar, wat die sesde agtereenvolgende maand van inkrimping aandui. Sithole sê die mediumtermyn-vooruitsigte moet […]
# Die Konstitusionele Hof in Johannesburg, onder leiding van hoofregter Mandisa Maya, sal volgende Vrydag ‘n seremonie aanbied om 30 jaar te herdenk sedert wyle oudpresident Nelson Mandela dit in 1995 geopen het. Die geleentheid vier Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie en die vordering daarvan sedert die aanbreek van die demokratiese bestel. President Cyril Ramaphosa en […]