# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, is in die tweede rondte van die Franse Ope uitgeskakel nadat hy in snikhete toestande fisies gesukkel het. Die Italianer was in die derde stel met 5-1 een pot weg van ʼn oorwinning toe hy duiselig word en krampe kry, en ʼn mediese blaaskans moes neem. Sinner het die […]
# Organisers of the Conference of the Left have dismissed suggestions that they are forming a political party, but rather creating a framework to coordinate and strengthen their work through a common platform and programme. The South African Communist Party-sponsored gathering will take place in Boksburg, east of Johannesburg, today and tomorrow. Fourteen political parties, […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê sy land is nie meer net ʼn streeksmag nie, maar ʼn wêreldmag. Hy het by ʼn konferensie in die Wesoewer gepraat. Netanyahu sê Israel beheer tans 60-persent van die Gaza-strook, maar hy het sy militêre magte opdrag gee om uit te brei en 70-persent van die gebied […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, sê die Parlement bly verbind tot die versterking van oorsig, verbetering van dienslewering en ʼn doeltreffende, aanspreeklike en mens-gesentreerde wetgewer. Die Parlement se totale begroting vir die 2026/2027-boekjaar beloop 6,3-miljard-rand, wat bestaan uit ʼn toewysing van 3,3-miljard-rand van die Nasionale Tesourie, plus die herboufonds en sy […]
# US vice president JD Vance says Washington and Iran have made good progress on reaching an agreement, but there are still several sticking points. The deal would reportedly extend the ceasefire for 60 days, reopen the Strait of Hormuz, and launch talks on the future of Tehran’s nuclear programme. Meanwhile, both Iran and the […]
# Rugby: Junior Springbok coach Kevin Foote has named a reshuffled match-day squad for their final Under-20 International Series encounter against Georgia in Stellenbosch tomorrow. Captain Riley Norton is back after missing the opening match against Chile because of his involvement at the Springbok alignment camp. Vusi Moyo will start his third consecutive game at flyhalf, […]
# Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies van die Stad Ekurhuleni, Jongizizwe Dlabathi, sê die metro ondervind toenemende druk oor sy vermoë om dienste te lewer as gevolg van stygende koste en hoë inkomsteverliese. Hy het gister Ekurhuleni se inkomstebegroting van 71-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar gelewer. Die begroting sluit wydverspreide munisipale tariefverhogings in, met watertariewe wat met […]
# Die Amerikaanse Sentrale Bevel sê Iran se aanval op Koeweit gister was ‘n growwe skietstilstandskending. Iran se Islamitiese Rewolusionêre Wag het bevestig hy het ‘n Amerikaanse lugbasis in die streek geteiken. Dit is nadat die VSA Iranse hommeltuie oor die Straat van Hormoes afgeskiet en ‘n militêre terrein in Bandar Abbas aangeval het. Die […]
# The MK Party says it is assessing the full circumstances surrounding the allegations and subsequent charges against its chief whip, Mmabatho Mokoena Zondi. She appeared in the Cape Magistrate’s Court on charges of fraud yesterday and was released on 30-thousand-rand bail. It is alleged that Mokoena-Zondi recruited four individuals as researchers for the party. […]