# Die Universiteit van KwaZulu-Natal sê die Skool vir Rekeningkunde, Ekonomie en Finansies se mentorskapprogram vier die sukses van 29 studente by sy Herfs-gradeplegtigheid. Die program wat in 2020 bekendgestel is en deur die versekeringsektor se onderwys- en opleidingsowerheid ondersteun word, se doel is om deelnemers se welstand te verseker en hulle toe te rus […]
# Roadrunning: This year’s Mandela Day Walk and Run is taking place at the Wanderers Stadium in Johannesburg on the 19th of July. Over ten-thousand athletes are expected to participate over three distances. It is inspired by a route the late former president once walked in Houghton. The Nelson Mandela Foundation’s CEO, Mbongiseni Buthelezi, told […]
# Francois Rossouw is aangewys as Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar vir 2025. Hy bestuur ‘n tafeldruifplaas van 300-hektaar by De Doorns in die Hexriviervallei. Die toekenning vier leierskap en uitnemendheid in landbou. Rossouw sal die provinsie later vanjaar in die nasionale kompetisie verteenwoordig. Mogale Sebopetsa van die provinsie se departement van Landbou […]
# Equestrian sports: Australian Olympian Heath Ryan has been suspended after he was caught on video whipping a horse around 40 times. The 66-year-old says the incident happened two years ago and was part of a rescue mission in rehabilitating a problem horse. Ryan says everything he did was sincerely in the horse’s best interests. […]
# Die Stad Tshwane sê hy neem met kommer kennis van ʼn misleidende boodskap op sosiale media wat klante verkeerdelik waarsku oor ʼn kragonderbreking wat vandag in Pretoria beplan word. Volgens die boodskap word ʼn transformator afgesit wat inwoners, sakeondernemings en die omgewing sal raak en waarsku hulle om dringend voorbereidings te tref om ontwrigting […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis says they will ask Police minister Senzo Mchunu to expand his proposal for more powers for municipal police. The Minister this week published new draft regulations for expanded municipal policing powers. Hill-Lewis says they welcome the minister’s willingness to expand municipal policing powers, but the draft regulations are far […]
# Cape Town’s brightest minds has been celebrated at the Western Cape Innovation Awards 2025, hosted by the Cape Chamber of Commerce. Fourteen awards honoured innovators in business, technology, sustainability, and civil society. Highlights included Cubespace’s satellite tech used by NASA, Zerocrete’s low-carbon concrete, and the City of Cape Town’s streamlined business programme. The event […]
# Cryochem, ʼn buitebandherwinningsaanleg in Newcastle, KwaZulu-Natal, het sowat sewe-miljoen-rand se staatshulp ontvang. Die maatskappy gebruik die proses van pirolise om ou motorbande in brandstof, koolswart en metale te verander. Die onderneming het ʼn personeel van 20 en soek meer masjinerie om produksie te vergroot en globaal mee te ding. Die KwaZulu-Natalse wetgewer se Lewensgehaltekomitee […]
# City Power doen ‘n beroep op alle behoeftige huishoudings regoor Johannesburg wat vir gratis basiese elektrisiteit kwalifiseer, om vir die program te registreer. Die inisiatief wil kliënte wat kwalifiseer maandeliks van gratis eenhedee elektrisiteit voorsien. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê dit is deel van ‘n omvattende benadering om kwessies te pak oor […]