# Egiptiese owerhede het talle pro-Palestynse aktiviste in Kaïro aangekeer voor ‘n beplande internasionale optog om deur Israel se blokkade van Gaza te breek. Die optog se woordvoerder, Saif Abukeshek, sê meer as 200 deelnemers word aangehou op die lughawe of ondervra in hotelle in die hoofstad. Dit sluit burgers van Amerika, Australië, Nederland, Frankryk, […]
# Cabinet has dismissed claims that farm attacks and murders are racially motivated. It says the latest crime statistics do not support the narrative that white farmers are being targeted. Cabinet reiterates that official crime data does not classify victims by race. Minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni urged the public to rely on verified […]
# Die DA eis in ‘n brief aan die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Hoër Onderwys, Tebogo Letsie, dat die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, die vertragings rondom die geheime SETA-paneel moet verduidelik. Die DA-lid, Karabo Khakhau, beskuldig die minister dat sy aanspreeklikheid ontduiking nadat sy gister se sperdatum misgeloop en nie […]
# Die kabinet is bekommerd oor die swak ekonomiese groei nadat ‘n verslag van Statistieke Suid-Afrika aangedui het die bruto binelandse produk het in die eerste drie maande van vanjaar met slegs 0,1-persent gegroei. Die kabinet het die Nasionale Vergadering se goedkeuring van 2025 se fiskale raamwerk verwelkom, wat ‘n belegging van een-duisend-miljard-rand in infrastruktuur […]
# The International Trade Administration Commission has recommended that the 15-percent ad valorem duties on aluminium rolled products remain in place. The commission says this is to protect local manufacturing and jobs. These products are key in industries like automotive, construction, and energy. The review found high costs and low-priced imports continue to challenge domestic […]
# Cabinet says fighting crime remains a top priority, with a focus on reducing murder, tackling illegal firearms, and combating organised crime and corruption. It was in response to criticism that the government lacks a concrete crime-fighting plan. Minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni says the cabinet also welcomed the guilty plea of a hitman […]
# ‘n Air India Boeing 787-8 Dreamliner het neergestort minute nadat dit van Ahmedabad in die weste van Indië opgestyg het onderweg na die Gatwick-lughawe in Londen. Daar was 242 mense aan boord, insluitend 11 kinders. Die passasiers sluit 169 Indiese burgers, 53 Britte, sewe Portugese en ‘n Kanadees in. Dit het teen ‘n hostel […]
# Die Automobiel-Assosiasie van Suid-Afrika is deur die Top Employers Institute as die voorste werkgewer vir 2025 aangewys. Die vereniging se woordvoerder, Eleanor Mavimbela, beklemtoon die organisasie se verbintenis tot uitsonderlike menslike hulpbronpraktyke en ‘n beter werkende wêreld. Mavimbela sê die AA sluit aan by meer as twee-duisend-400 wêreldwye organisasies in 125 lande en is […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die Appèlhof se uitspraak verwelkom wat die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie se appèlaansoek in die Nulane Beleggings-bedrogsaak handhaaf. Die uitspraak herroep waarnemende regter Nompumelelo Gusha se ontslag van die agt beskuldigdes in 2023, insluitend Iqbal Sharma en voormalige Vrystaatse amptenare. Die Appèlhof het ’n herverhoor voor ’n ander regter gelas. Die NVG […]