# The Parliament of South Africa will host the 69th Commonwealth Parliamentary Conference in Cape Town in September 2026. Organised by the Commonwealth Parliamentary Association, the event will bring together Members of Parliament, officials of Parliament and delegates from across the Commonwealth. Parliament says the conference presents an important opportunity for South Africa to showcase […]
# Die Parlement van Suid-Afrika gaan die 69ste Statebond Parlementêre Konferensie in September 2026 in Kaapstad aanbied. Parlementslede, amptenare van die Parlement en afgevaardigdes van regoor die Statebond sal die geleentheid bywoon, wat deur die Statebond Parlementêre Vereniging gereël word. Die Parlement sê die konferensie bied ‘n belangrike geleentheid vir Suid-Afrika om sy demokratiese instellings […]
# Die Parlement se ad hoc-komitee wat korrupsie in die polisie ondersoek, het ongunstige bevindings teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu gemaak, wat tans op spesiale verlof is. Die verslag het bevind Mchunu het ‘n opdrag uitgereik om die taakspan vir politieke moorde sonder behoorlike raadpleging te ontbind en het die opdrag aan ‘n […]
# Parliament’s ad hoc committee investigating police corruption has made adverse findings against Police minister Senzo Mchunu, who is currently on special leave. The report found Mchunu issued a directive to disband the political killings task team without proper consultation and sent the instruction to a junior official instead of the national police commissioner. It […]
# Polisie in Brisbane het vyf betogers gearresteer toe hulle ‘n stadspark ontruim het waar die hoofstadion vir die Olimpiese Spele in 2032 gebou sal word. ‘n Koalisie van omgewingsbewustes en inheemse aktiviste is gewaarsku hulle sal verwyder word as hulle nie die park ontruim nie. Inheemse groepe se aansoek aan die Australiese regering om […]
# Motorsport: Die heersende MotoGP-kampioen Marc Marquez het bespiegelings afgemaak voor sy moontlike terugkeer na die Italiaanse Grand Prix die naweek en sê hy het tyd nodig om weer in topvorm te kom nadat hy twee operasies na ‘n ongeluk ondergaan het. Marquez het die Franse Grand Prix sowel as die hele Katalaanse Grand Prix-naweek […]
# President Cyril Ramaphosa sê grondhervorming gaan oor die herstel van waardigheid en die regstelling van ongeregtighede in die verlede. Die president het ‘n oorhandigingseremonie vir titelaktes in Setlagole in die Noordwes gelei. Meer as 300 huishoudings in Setlagole en Madibogo het titelaktes ontvang ingevolge die regering se grondhervormingsprogramme, terwyl boere volle eienaarskap van voorheen […]
# Parlement se portefeuljekomitee oor Gesondheid het die Tussentydse Raad vir Tradisionele Gesondheidspraktisyns gekritiseer omdat die Wet op Tradisionele Gesondheidspraktisyns byna twee dekades ná sy goedkeuring steeds nie volledig toegepas word nie. Voorsitter, Faith Muthambi, sê die gebrek aan regulasies, toepaslike afdwingingsmeganismes en ‘n nasionale register vir praktisyns stel gemeenskappe steeds bloot aan onveilige praktyke. […]
# Die Forum for South Africa sê ‘n besluit deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om die terugkoopkoers met 25 basispunte te verhoog, is ‘n ekonomiese straf vir die armes en die werkersklas. Die terugkoopkoers is nou sewe-persent, met die prima uitleenkoers wat van 10,25-persent tot 10,5-persent styg. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê […]