# The latest Standard Bank Youth Barometer reveals that young South Africans are under severe financial pressure but remain financially savvy. Most youth between the ages of 18 and 35 spend over half of their income on essentials like groceries, rent, and transport. Around 73-percent buy used cars, and over 65-percent do so without a […]
# Die Suid-Afrikaanse wynmaker Johan Jordaan van die wynlandgoed Spier naby Stellenbosch is gekroon as 2025 se Globale Chenin Blanc-meesterwynmaker op die Meester-wynmaker 100-toekennings in Parys. Hierdie eer volg nadat twee van Spier Chenin Blancs meester-goue medaljes ingepalm het. Die erkenning dra by tot die groeiende aansien van Suid-Afrika vir die vervaardiging van wêreldklaswyne op […]
# Die Roodepoort Landdroshof het ‘n 39-jarige man formeel aangekla in verband met die moord en verminking van die 14-jarige Likhona Fose. Haar liggaam is vroeër die maand in die veld in Durban Deep gevind. Mduduzi Trevor Mnisi is Maandag ondervra en gister in hegtenis geneem. Landdros Annalene Afrika het die saak tot volgende Woensdag […]
# Saftu en Cry of the Xcluded het die Wêreldbanklening van 26,5-miljard rand aan die Suid-Afrikaanse regering verwerp. Die Saftu-woordvoerder Newton Masuku sê soos soveel ander steunpakette van die Wêreldbank en die Internasionale Monetêre Fonds, beskou die federasie die pakket as ‘n gevaarlike Trojaanse Perd. Hy sê hierdie nuwe lening is nog nie vir die […]
# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het bevestig die bestuurder van ‘n skoolbus wat deur vloedwater meegesleur is, is onder die nege liggame wat vandag in die Dikolini-rivier in Mthatha gevind is. Die bevestigde getal sterftes uit die tragedie staan tans op vier. Die liggame van ‘n kleuter en ‘n beampte is ook gevind. Vyf […]
# Build One South Africa says 93-percent of adults working in schools have not been cleared against the national register for sex offenders. Basic Education minister Siviwe Gwarube revealed that only seven-percent of nearly 500-thousand teachers and support staff have received clearance certificates. BOSA’s Roger Solomons says delays by the Justice Department and police are […]
# Afrika se eerste Life Pod-eenheid is by Tygerberg-hospitaal bekendgestel om orgaanlewensvatbaarheid vir oorplantings te behou. Die fasiliteit, wat deur studente van die Universiteit Stellenbosch ontwikkel is, sal Suid-Afrika se lae orgaanskenkingsyfer van slegs 0,6-persent verbeter. Dit sal sorg bied vir breindooie skenkers buite intensiewe sorgeenhede en sal organe stabiel en gesond hou totdat dit […]
# South African winemaker Johan Jordaan of Spier outside Stellenbosch has been crowned the 2025 Global Chenin Blanc Master Winemaker at the Master Winemaker 100 Awards in Paris. This honour follows two Spier Chenin Blancs winning Master gold medals. The recognition adds to South Africa’s growing reputation for producing world-class wines on the global stage. […]
# Die GOOD-party sê hy verdedig die reg van elke kind om veilig, vrylik en met menswaardigheid te speel. Die party sê vandag se Internasionale Dag van Speel is ‘n belangrike mylpaal in pogings om speel te bewaar, te bevorder en te prioritiseer sodat alle mense, veral kinders, die vrugte daarvan kan pluk en tot […]