# Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola het bevestig dat die Ongelukke-eenheid van die SAPD aktief besig is om die omstandighede rondom die dood van drie konstabels van die Vrystaat te ondersoek. Cebekhulu Linda, Boipelo Senoge en Keamogetswe Buys is dood aangetref in die Hennopsrivier in Centurion. Tydens die gedenkdiens het Masemola gesê forensiese deskundiges is besig […]
# National police commissioner Fannie Masemola has confirmed that the SAPS Accident Unit is actively investigating the circumstances surrounding the deaths of three Free State constables. Cebekhulu Linda, Boipelo Senoge, and Keamogetswe Buys were found deceased in the Hennops River in Centurion. Speaking during the memorial service, Masemola stated that forensic experts are at work […]
# Rugby: Die kanse is skraal dat Ierland se kaptein, Caelan Doris, saam met die Britse en Ierse Leeus na Australië sal toer. Die agsteman, wat beskou is as ‘n moontlike toer-kaptein, is beseer en moet ‘n operasie ondergaan, wat hom maande op die kantlyn kan hou. Die Leeus se hoofafrigter, Andy Farrell, gaan na […]
# Rugby: Chances are slim Ireland’s captain, Caelan Doris, will tour Australia with the British and Irish Lions. The eighthman, who was regarded as a possible tour captain, sustained an injury and will have to undergo an operation. He faces months on the sideline. Lions head coach Andy Farrell is expected to name his touring […]
# Action Society sê die vryspraak van agt polisiebeamptes van adjunkpresident Paul Mashatile se BBP-beskermingseenheid is ’n ernstige terugslag vir geregtigheid en polisie-aanspreeklikheid. Die beamptes, bekend as die “blouligmafia”, is in Julie 2023 op die N1-snelweg in Johannesburg afgeneem terwyl hulle burgerlikes aangerand het, maar is in ’n interne dissiplinêre verhoor vrygespreek. Woordvoerder van die […]
# Action Society says the acquittal of the eight police officers from deputy president Paul Mashatile’s VIP protection detail is a serious blow to justice and police accountability. The officers, dubbed the blue light mafia, were filmed assaulting civilians on the N1 highway in Johannesburg in July 2023 but were cleared in an internal disciplinary […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het tydens Nasionale Brandwond-bewusmakingsweek inwoners aangemoedig om waaksaam te bly. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, waarsku die gevaar van brandwonde vermeerder in die winter, veral onder kinders, bejaardes en in oorvol gebiede. Die veldtog, wat tot Maandag duur, is daarop gemik om brandverwante beserings te verminder en lewens in die […]
# The Gauteng Health Department urges residents to stay vigilant as National Burns Awareness Week takes place. The department’s spokesperson Motalatale Modiba warns that winter increases burn injury risks, especially among children, the elderly, and those in overcrowded areas. The campaign, running until Monday, aims to reduce burn-related injuries and save lives across the province. […]
# Sokker: Die Portugese held Cristiano Ronaldo se tienerseun het ‘n kans om sy land se onder 15-span die eerste keer te verteenwoordig. Die 14-jarige Cristiano dos Santos speel ook vir sy pa se Saoedi-Arabiese span, Al-Nassr, nadat hy voorheen ook vir Ronaldo se gewese klubs, Manchester United en Juventus gespeel het. Die jong Portugese […]