# The EFF is calling for Home Affairs officials implicated in corruption to be charged with treason. Home Affairs deputy director-general for Counter Corruption and Security, Conny Moitse, has revealed that at least 805 cases have been investigated over the past three financial years. The most common transgressions are related to fraudulent identity documents and […]
# Die Wes-Kaap se regering sê hy is bemoedig deur die jongste kwartaalsyfers van die arbeidsmagopname, wat toon die provinsie het – teen 19,6-persent in die eerste kwartaal van 2025 – steeds die laagste werkloosheidsyfer in Suid-Afrika. Die provinsie se amptelike werkloosheidsyfer is vir die derde agtereenvolgende kwartaal onder 20-persent. Die LUR van Landbou, Ekonomiese […]
# Die ontwykende Boosmansbos-langstertbosspitsmuis is die eerste keer in 46 jaar in die Wes-Kaap opgemerk. Omgewingsbewaarders van CapeNature het die ernstig bedreigde soogdier tydens ʼn ekspedisie ontdek. Die span het valhokke wat per helikopter vervoer word, gebruik om die klein diertjie van 13,7 gram te vang, op te teken en vry te laat. Die spitsmuis […]
# The Chinese Consulate in Johannesburg has donated 250-thousand-rand worth of school furniture to Progress Comprehensive High School in Pimville, Soweto. Consul General Pan Qingjiang handed over desks and chairs. Joined by Gauteng Legislature Speaker Morakane Mosupyoe, Pan said the gesture reflects the strong ties between China and South Africa and a shared commitment to […]
# Boere reg oor Suid-Afrika pas vee aan by klimaatuiterstes deur versigtige teling, herskeppende praktyke en waterslim stelsels. Volgens die Journal of Animal Breeding verbeter die teling doeltreffendheid en veerkragtigheid. In Limpopo kruisteel telers inheemse skape vir veerkragtigheid, terwyl bokboere klem plaas op siekteweerstand en vleisopbrengs. In die Karoo verminder boere die grootte van kuddes […]
# Golf: Masters champion Rory McIlroy will play alongside world number one Scottie Scheffler and defending champion Xander Schauffele for the first two rounds of the US PGA Championship. McIlroy is aiming to become the first player to win the first two majors of the year since Jordan Spieth won the Masters and US Open […]
# The Western Cape government says it is encouraged by the latest quarterly labour force survey data, which shows that the province still has the lowest unemployment rate in South Africa at 19.6-percent in quarter one of 2025. For the third consecutive quarter, the province’s official unemployment rate is below 20-percent. MEC of Agriculture, Economic […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê hy gaan die sanksies ophef wat meer as ʼn dekade gelede teen Sirië ingestel is. Die doel was om ekonomiese druk uit te oefen op die diktatorskap van oudpresident Basjar al-Assad, wat in Desember verlede jaar uit die kussings gelig is. Trump is op ʼn vierdaagse besoek aan […]
# ActionSA in Johannesburg het kommer uitgespreek oor die toenemende, onbeheerste misdaad in Eldoradopark. Woordvoerder Elmari Atterbury sê misdadigheid wat bendegeweld, dwelmhandel en polisiekorrupsie insluit, bedreig openbare veiligheid en ondermyn wetstoepassingsinstellings. Sy sê korrupsie in die SAPD en die polisie se laksheid het ʼn kultuur van strafloosheid geskep wat slagoffers sonder hoop laat en veroorsaak […]