# ActionSA says it will launch its bold initiative to rewrite South Africa’s economic transformation agenda towards real and lasting redress today. Leader Herman Mashaba will lead the launch at the Apartheid Museum in Ormonde, south of Johannesburg. The party’s spokesperson, Matthew George, says 31 years into democracy, but the promise of meaningful change remains […]
# Rugby: Australië het teruggeveg om Suid-Afrika met 29-24 in die tweede ronde van die Onder-20-Rugbykampioenskap in Gqeberha te klop. Die Junior-Bokke was teen rustyd met 17-0 voor toe Australië drie verdoelde drieë aangeteken het. ‘n Strafskop vir die Aussies het hulle met 29-17 laat voorloop, maar Suid-Afrika het teruggeslaan met ‘n drie en doelskop […]
# Die Kanadese premier Mark Carney sê sy land is nie te koop nie. Dit volg op die Amerikaanse president Donald Trump se opmerking dat hy belangstel om Kanada die 51ste staat van Amerika te maak. Die twee leiers het Dinsdag in die Withuis vergader. Trump se voortdurende handelsoorlog en dreigemente teen Kanada se soewereiniteit […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, verwelkom die Konstitusionele Hof se beslissing oor die Wet op Suid-Afrikaanse Burgerskap van 1995, betreffende die verlies aan burgerskap. Die hof het verklaar dat ‘n gedeelte van die wet wat bepaal dat Suid-Afrikaners hulle burgerskap verloor as hulle vrywilliglik die nasionaliteit van ‘n ander land verkry, ongrondwetlik […]
# Cricket: The Gujarat Titans defeated the Mumbai Indians by three wickets via the Duckworth-Lewis-Stern method, to move to the top of the Indian Premier League standings. Mumbai posted 155 for eight. In reply, Gujarat started their initial run chase with a second-wicket stand of 72 between captain Shubman Gill and Jos Buttler. Multiple rain […]
# President Donald Trump says the US will stop the bombings against the Iran-backed Houthi rebel group in Yemen. This is after the group agreed to stop targeting shipping in the Red Sea. The US stepped up air strikes on the Houthis in March, with the military stating it has struck one-thousand targets in Yemen […]
# President Cyril Ramaphosa stel vandag die tweede fase van Operasie Vulindlela in Pretoria bekend om vinnige en inklusiewe ekonomiese groei te steun. Operasie Vulindlela is in Oktober 2020 gestig om die instelling van strukturele hervormings te versnel. In die eerste fase het die operasie gefokus op hervormings in vyf sleutelgebiede met ‘n hoë moontlike […]
# Die EFF het die geleidelike agteruitgang van plaaslike regerings en die wydverspreide regeringsmislukkings van munisipaliteite uitgelig. Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het in April ‘n gespreksdokument uitgegee oor die hersiening van die Witskrif oor Plaaslike Regering van 1988. Die hersiening is gemik op eerlike besinning en besliste optrede om […]
# Rugby: Australia staged a remarkable comeback to defeat South Africa 29-24 in the second round of the Under20 Rugby Championship in Gqeberha. The Junior Springboks were up 17-0 in the second half when Australia scored three converted tries. A penalty for the Aussies with five minutes to play put them 29-17 up, but South […]