# Sokker: Die Portugese held Cristiano Ronaldo se tienerseun het ‘n kans om sy land se onder 15-span die eerste keer te verteenwoordig. Die 14-jarige Cristiano dos Santos speel ook vir sy pa se Saoedi-Arabiese span, Al-Nassr, nadat hy voorheen ook vir Ronaldo se gewese klubs, Manchester United en Juventus gespeel het. Die jong Portugese […]
# Soccer: Portuguese great Cristiano Ronaldo’s teenage son has a chance of representing his country’s under 15 squad for the first time. Fourteen-year-old Cristiano dos Santos also plays for his father’s club, Al-Nassr, in Saudi Arabia after spells with Ronaldo’s former clubs, Manchester United and Juventus. The young Portuguese players will face England, Greece and […]
# Kardinale het in die Vatikaanstad bymekaargekom en hulself afgesonder ter voorbereiding vir die verkiesing van ’n nuwe pous ná Franciskus se dood op 21 April. Die kardinaalsvergadering wat vandag in die Sistynse Kapel begin, behels 133 kardinale onder die ouderdom van 80. Kardinaal William Seng Chye Goh van Singapoer sê hulle sal afgesonder bly […]
# Cardinals have gathered in the Vatican City, entering seclusion as they prepare to elect a new pope following Francis’s death on 21 April. The conclave, commencing in the Sistine Chapel today, involves 133 cardinal electors under the age of 80. Singapore cardinal William Seng Chye Goh says they will remain isolated, adhering to strict […]
# Krieket: Een van Indië se beste spelers, Virat Kohli, sê die voormalige Suid-Afrikaanse paaltjiewagter Mark Boucher het die grootste invloed op sy loopbaan gehad. Kohli was slegs 19 toe hy in 2008 vir Royal Challengers Bengaluru in die Indiese Premierliga begin speel het. Hy sê Boucher was sy enigste spanmaat wat sy swakpunte uitgewys […]
# Cricket: Indian great Virat Kohli credits former South African wicketkeeper Mark Boucher for having the biggest influence on his career. Kohli was only 19 when he started playing for Royal Challengers Bengaluru in the Indian Premier League in 2008. He says Boucher was his only teammate to point out his weaknesses and helped him […]
# Die Russiese president, Vladimir Putin en China se president, Xi Jinping, sal môre in Moskou die oorlog in Oekraïne en VSA-Rusland-betrekkinge bespreek. Moskou en Beijing het hul bande verdiep te midde van Rusland se militêre aanval op Oekraïne, wat in Februarie 2022 van stapel gestuur is. Rusland sal die rooi tapyt vir Xi uitrol […]
# Russia’s Vladimir Putin and China’s Xi Jinping will discuss the Ukraine conflict and US-Russia relations in talks between the two presidents in Moscow tomorrow. Moscow and Beijing have deepened ties amid Russia’s military offensive on Ukraine, launched in February 2022. Russia is rolling out the red carpet for Xi with a state visit, set […]
# Die kragtoevoer is herstel na die Weskoppies-psigiatriese hospitaal in Pretoria nadat die Stad Tshwane dit vroeër afgesny het weens ‘n agterstallige rekening van 1,2-miljoen-rand. Motalatale Modiba van die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die uitstaande betalings was vir Maart en April. Hy bevestig gebeurlikheidsplanne is getref om te verseker die hospitaal se bedrywighede kan voortgaan ondanks […]