# Die Minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, het die DA se regsaak teen wysigings aan die Wet op Gelyke Indiensneming gekritiseer en dit as ’n aanval op transformasie beskryf. Meth het die DA daarvan beskuldig dat hulle probeer om ongelykhede uit die apartheidsera te handhaaf en die vordering sedert 1994 om billikheid in […]
# Employment and Labour minister Nomakhosazana Meth has criticised the DA’s legal challenge against amendments to the Employment Equity Act, calling it an attack on transformation. Meth accused the DA of trying to maintain apartheid-era inequalities and hindering progress made since 1994 to achieve workplace fairness. Ministry spokesperson Thobeka Magcai says the changes aim to […]
# AfriForum het premier Mandla Ndlovu se bevindings verwelkom oor die duur aankoop van 22 skootrekenaars deur die Mpumalanga Onderwysdepartement vir twee-miljoen-rand. Die burgerregtegroep, wat beswaar gemaak het deur die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, sê die premier het onreëlmatighede en ’n toesmeerdery bevestig. Alana Bailey van AfriForum sê stappe soos koste-herwinning, amptenare […]
# AfriForum has welcomed premier Mandla Ndlovu’s findings on the overpriced purchase of 22 laptops by the Mpumalanga Education Department for two-million-rand. The civic group, which raised the alarm through the Promotion of Access to Information Act, says the premier confirmed irregularities and a cover-up. AfriForum’s Alana Bailey says action including cost recovery, blacklisting, and […]
# Die DA sê hy is gereed om vandag in die Hooggeregshof in Pretoria voort te gaan met sy saak teen die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming. Die party voer aan dat die wet rassekwotas instel wat as teikens verbloem is, en mense onregverdig en ongrondwetlik van werk uitsluit op grond van ras. Die voorsitter van […]
# The DA says it’s ready to begin arguments in the High Court in Pretoria today, to challenge the Employment Equity Amendment Act. The party argues the law introduces racial quotas disguised as targets, unfairly excluding people from jobs based on race, and is unconstitutional. DA federal council chairperson, Helen Zille told the media the […]
# Vier verdagtes is in hegtenis geneem nadat die joernalis Aserie Ndlovu en sy lewensmaat, Zodwa Mdhluli, in Februarie vermis geraak het. Die polisie sê die eerste verdagte is die laaste persoon wat saam met die paartjie gesien is en die ander verdagte het motoronderdele in sy besit gehad wat vermoedelik aan die vermiste joernalis […]
# Four suspects have been arrested in connection with the disappearance of journalist Aserie Ndlovu and his partner Zodwa Mdhluli, who went missing in February. Police say the first suspect was the last person seen with the couple, while the others were found with car parts believed to belong to the missing journalist. Two Citi […]
# Die Stad Ekurhuleni het 389 metro-polisiebeamptes geskors weens hul betrokkenheid by ’n onwettige staking op 19 Maart. Die beamptes het gestaak uit protes oor salarisaanpassings en het groot snelweë, insluitend die R-21 en N-3, geblokkeer, wat verkeer en toegang tot die OR Tambo Internasionale Lughawe ontwrig het. Hulle staar nou moontlike afleggings in die […]