# The South African National Christian Forum is calling for an urgent review and amendments to the country’s constitution. The constitution is one of the most progressive in the world and enjoys high acclaim internationally. The forum’s leader, Marothi Mashashane, says the constitution as it is now is only serving the few rich and connected and […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het berigte verwerp oor ‘n opstand deur sekere lede van die party se parlementêre koukus. Volgens City Press het lede van die koukus Vrydag in ‘n vergadering geëis dat die DA uit die regering van nasionale eenheid geskop moet word. Mbalula het op ‘n nuuskonferensie ná ‘n […]
# Rugby: Springbok Sevens coach Philip Snyman says winning the Sevens World Championship in Los Angeles proves the team is back to where they should be. Following pool wins against France, Great Britain, Argentina, and New Zealand in the semifinals, the Blitzboks defeated Spain 19-5 in the final. Snyman says the team delivered an amazing performance […]
# ActionSA in Gauteng sê hulle sal nie enige pogings duld om openbare verteenwoordigers te intimideer of stil te maak nie. Dit volg nadat die voorsitter van die party se Artikel 79 Openbare Veiligheidskomitee, Sarah Wissler, deur die Stad Johannesburg se administrasie aangeval is. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê Wissler is aangeval omdat sy ‘n […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering het die afgelope 31 jaar beduidende vordering gemaak om arbeidswette te verbeter en werkers se regte te beskerm. Hy sê in sy weeklikse nuusbrief die land se arbeidswette is deel van ‘n poging om die strukturele ongelykheid van apartheid te oorkom. Ramaphosa sê die stimulering van ekonomiese groei […]
# Waste reclaimers are reportedly saving the Johannesburg metro an estimated 780-million-rand annually in landfill space. According to the African Reclaimers Organisation, they collect nearly 90-percent of the metro’s recyclables yet continue to work without formal recognition or support. Programme coordinator Nandi Tutani says reclaimers are experts, not homeless people, and need safe, designated workspaces. […]
# ANC secretary general Fikile Mbalula has dismissed reports of a revolt by some members of the party’s parliamentary caucus. According to City Press, caucus members confronted Mbalula during a meeting on Friday, demanding that the DA be expelled from the government of national unity. Briefing the media after a by-election campaign in Freedom Park, […]
# President Donald Trump het die Gevangenisowerheid opdrag gegee om die Alcatraz-tronk te heropen en uit te brei sodat Amerika se mees gewetenlose en gewelddadige misdadigers daar gehuisves kan word. Alcatraz was berug as een van Amerika se ergste tronke. Dis in 1963 gesluit en is nou ‘n toeriste-aantreklikheid. Trump het op Truth Social gesê […]
# Die Stad Tshwane het goedkeuring verleen dat die Giant-stadion in Soshanguve se naam na die Amos Chando Mkhari-stadion verander. Dié ontslape sokkerlegende het vir Orlando Pirates en Witbank Spurs gespeel en ‘n blywende nalatenskap gelaat toe hy in 2014 oorlede is. Die naamsverandering volg op ‘n openbare proses onder leiding van die Soshanguve-erfenisstigting. Die […]