# Nog drie verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n Johannesburgse metropolisiebeampte verlede week in Vlakfontein. Altesaam vyf mense is nou vir die moord vasgetrek. ‘n Woordvoerder van die Valke in Gauteng, Katlego Mogale, sê die span het inligting opgevolg wat hulle na twee huise in Dobsonville, Soweto gelei het […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christen Forum sê president Cyril Ramaphosa moet die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, afdank. Dit volg nadat die Nasionale Vervolgingsgesag besluit het om weens onvoldoende bewyse niemand te vervolg in verband met die beweerde verkragting van ʼn sewejarige meisie in Matatiele in die Oos-Kaap nie. Die forum se leier, […]
# The GOOD Party is calling on president Cyril Ramaphosa to instruct his ministers of Police and Justice to cover the legal costs of former State agents, who are appearing as accused or key witnesses in apartheid-era cases. Former police death unit chief Eugene de Kock approached the courts last week. GOOD’s secretary general, Brett […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, het aangekondig die Werkloosheidsversekeringfonds en Suid-Afrikaanse Poskantoor het ʼn nuwe ooreenkoms onderteken. Die doel is om byna ses-duisend werksgeleenthede te behou en die staatsinstelling te laat herlewe. Die ministerie se woordvoerder, Thobeka Magcai, sê die WVF sal oor ʼn tydperk van ses maande deur die Tydelike […]
# 702 and Primedia founder, Issie Kirsh, passed away at the age of 90 over the weekend. He and his son William founded Primedia, one of South Africa’s largest media companies. Primedia CEO Jonathan Procter says the country owes Kirsh and his family a huge debt of gratitude for supporting independent news media. He adds […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het die salarisse van 230 werknemers, 188 permanent en 42 deeltyds, gevries nadat hul indiensneming nie geverifieer kon word nie. Dis deel van die Ziveze-veldtog om spookwerkers uit te roei. Internasionaal maak spookwerkers sowat agt-persent uit van beroepsbedrogsake. LUR Nomantu Nkomo-Ralehoko het aan eNCA gesê diegene wat nie hul indiensneming kan […]
# Golf: World number one Scottie Scheffler secured his third major title by winning the US PGA Championship for the first time at Quail Hollow. The American won by five strokes, the biggest championship win since Rory McIlroy’s eight-shot win in 2012. American Bryson DeChambeau shared second place on six under with compatriots Davis Riley and […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het berigte ontken dat sy soldate sonder ondersteuning in Goma, in die Demokratiese Republiek die Kongo gestrand is. Volgens City Press het busse wat ʼn groep Suid-Afrikaners uit Goma moes vervoer, weens ʼn gebrek aan fondse nie opgedaag nie. Die SANW sê die onttrekking van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap-afdeling aan die […]
# Sokker: Suid-Afrika het Marokko in Kaïro, Egipte, 1-0 geklop om die eerste keer die Onder 20-Afrika-bekertoernooi te wen. Gomolemo Kekana se doel in die 70ste minuut het Amajita sy heel eerste titel van die vasteland besorg. Suid-Afrika het die toernooi ook afgesluit met belangrike individuele toekennings. Tylon Smith is aangewys as beste speler en […]