Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 01 Junie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die ampsklagkomitee van die Parlement begin vandag met sy werksaamhede om die bewerings teen president Cyril Ramaphosa te ondersoek, nieteenstaande ‘n dreigende interdik. # En die Netwerk24-webblad: Berig eestens oor die probleme wat ontstaan het met sommigge van die […]
The headlines of the leading newspapers on 01 June 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the parliamentary impeachment committee will begin its work today to investigate the allegations against president Cyril Ramaphosa, despite a looming interdict. # And the Netwerk24 website: Firstly, reports on the problems that arose with the visas of some of the […]
# Die Nasionale Tesourie sê die globale graderingsagentskap Standard and Poor’s se jongste vooruitsigte is ‘n bemoedigende teken dat Suid-Afrika die potensiaal het om sy ekonomiese groeikoers te verhoog en openbare skuld vinniger te verminder. S&P het die land se langtermyn buitelandse valuta-soewereine kredietgradering op ‘BB‘ en plaaslike valuta-gradering op ‘BB+‘ bevestig, wat ‘n positiewe […]
# Die direkteur-generaal van die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming, Jean Kaseya, sê beleggings in pandemievoorbereiding moet permanent oor die hele vasteland word. Dit volg terwyl die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda ‘n Ebola-uitbreking beveg, met 263 aangemelde gevalle en 43 bevestigde sterftes tot dusver. Kaseya sê epidemies verswak voorsieningskettings, handel, beleggings en streekbestendigheid. […]
# Rugby: Die Springbok-vroue het Kenia 35-20 geklop in Nairobi om hulle vyfde Afrika-Rugby Vrouebekertitel te verower. Suid-Afrika was rustyd 8-7 agter teen die gasvroue, wat geesdriftig deur die plaaslike skare aangemoedig is. Die Springbok-vroue het egter in die tweede helfte teruggeveg om nog ‘n suksesvolle veldtog af te sluit. Hulpafrigter Franzel September is hoogs […]
# US president Donald Trump has reportedly requested several changes to be made to the proposed US-Iran peace deal. According to reports, the changes relate to tougher language surrounding Iran’s nuclear commitments and its pledge to reopen the Strait of Hormuz. This comes a week after Trump declared the deal was largely finalised. Iran’s chief negotiator, […]
# Cricket: The Royal Challengers Bengaluru defeated the Gujarat Titans by five wickets in Ahmedabad, to become only the third team in history to defend the Indian Premier League title. Despite Washington Sundar’s unbeaten 50, Gujarat were restricted to 155 for eight. In reply, Virat Kohli struck an unbeaten 75 off 42 balls and shared a crucial […]
# Konferensie van Linkse Organisasies het ‘n geskiedkundige verklaring aangeneem wat deelnemende instellings verbind om die georganiseerde mag van die werkersklas en die armes te herbou. Die konferensie het politieke partye, vakbonde, studente-organisasies, geloofs- en godsdienstige instellings en tradisionele leierskapstrukture byeengebring. Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party se hoofsekretaris, Solly Mapaila, sê die konferensie het verklaar dat […]
# Rugby: Australië is in Valladolid, Spanje, tot kampioen gekroon nadat hulle Suid-Afrika 26-19 verslaan het in die eindstryd van die sewes-wêreldkampioenskaps-toerooi. Australië het vier drieë gedruk en die Blitsbokke drie, maar Suid-Afrika is steeds bo-aan die punteleer nadat hulle verlede maand in Hongkong gewen het. Die laaste van die drie toernooie word komende naweek […]