# Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga het ‘n versoek gerig vir benoemings vir die Militêre Veterane Appèlraad. Belanghebbendes, veteraneverenigings en belangegroepe word aangemoedig om name van mense wat kwalifiseer, in te dien. Die raad oorweeg appèlle van veterane, gee advies oor regssake en doen verslag aan die minister en die Parlement. […]
# Defence and Military Veterans minister Angie Motshekga has invited nominations for membership to the Military Veterans Appeals Board. Stakeholders, veteran associations, and interest groups are urged to submit names of qualified individuals. The board hears appeals from veterans, advises on legal matters, and reports to the minister and Parliament. At least one member must […]
# Die Ministerie van Polisie het die vinnige optrede van die SAPD en privaatsekerheid in Boksburg geloof, waar ’n groep mees-gesoekte transito-roof-verdagtes tydens ’n skietgeveg dood is. Vuurwapens, insluitend ’n AK-47, is herwin. Die verdagtes is gekoppel aan geweldsmisdaad in Gauteng en KwaZulu-Natal. Volgens die woordvoerder die ministerie, Kamogelo Mogotsi, het minister van Polisie, Senzo […]
# The Ministry of Police has praised the swift action of SAPS and private security in Boksburg, where a group of most-wanted cash-in-transit suspects were fatally shot during a gunfight. Firearms, including an AK-47, were recovered. The suspects were linked to violent crimes in Gauteng and KwaZulu-Natal. Ministry spokesperson, Kamogelo Mogotsi, says Police minister Senzo […]
# Amerikaanse sanger, liedjieskrywer en danser, Chris Brown, se aanhangers oorstroom TikTok met plasings waarin hulle beweer dat hulle aansoek gedoen het vir poste by die Britse tronk waar hulle meen hy aangehou word. Die sanger is Donderdag in Manchester in hegtenis geneem weens beweerde ernstige aanranding in verband met ’n voorval in ’n Londense […]
# American singer-songwriter and dancer, Chris Brown’s fans are flooding TikTok with posts claiming they’ve applied for jobs at the UK prison where they believe he’s being held. The singer, arrested in Manchester on Thursday for alleged grievous bodily harm from a 2023 London nightclub incident, has been remanded until 13 June. Fans, worried about tour […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sal departementele eiendomme aan die Mpumalanga Departement van Maatskaplike Ontwikkeling in Mbombela oorhandig vir gebruik as skuilings vir slagoffers van geslagsgeweld. Die geleentheid sluit ’n Infrastruktuur-Imbizo in, waar gemeenskapslede infrastruktuurkwessies kan vermeld. Die minister sê die oorhandiging bevestig die departement se verbintenis om kwesbare gemeenskappe […]
# Minister of Public Works and Infrastructure, Dean Macpherson, will hand over department properties to the Mpumalanga Department of Social Development in Mbombela for use as gender-based violence shelters. The event includes an Infrastructure Imbizo, where community members can raise infrastructure concerns. The minister says the hand over reaffirms the department’s commitment to support vulnerable […]
# Die verhoor van die voormalige amptenaar van die Departement van Minerale Hulpbronne, Joel Raphela, en Gupta-verwante entiteite hervat vandag in die Johannesburgse Hooggeregshof. Dit volg nadat die hof ten gunste van die Nasionale Vervolgingsgesag se Direktoraat vir Ondersoek na Korrupsie beslis het, wat ’n oudit-kenner toegelaat het om eerste te getuig in ’n staatkapingverwante […]