# Giyani Airport in Limpopo is set to reopen as F.Y. Siyandhani International Airport after years of closure. The Siyandhani Traditional Authority and Bombo Investment Group are launching phase one as a private commercial facility. Once a key hub during the Gazankulu homeland era, the airport’s revival includes four more phases to boost regional growth. […]
# Tiger Brands het sy ingemaakte vrugte-afdeling, Langeberg en Ashton Foods, vir ‘n simboliese een-rand aan ‘n konsortium bestaande uit die Ashton vrugteprodusente-koöperatief en ‘n ontwikkelingsfinansieringsinstelling verkoop. Die transaksie sluit ‘n belegging van 150-miljoen-rand in ‘n gemeenskapstrust in, wat ‘n belang van tien-persent in die nuwe maatskappy hou en daarop gemik is om plaaslike sosio-ekonomiese […]
# President Cyril Ramaphosa departs for the US today, aiming to repair strained relations and dismiss claims of an Afrikaner genocide in South Africa. Speaking at the ANC Northern Cape Provincial Executive Committees induction, Ramaphosa said he will firmly reject the allegations, calling it disinformation used by individuals seeking US asylum. He emphasised that there […]
# Die Giyani-lughawe in Limpopo gaan na jare se sluiting heropen as die F.Y. Siyandhani Internasionale Lughawe. Die Siyandhani Tradisionele Owerheid en Bombo-beleggingsgroep stel fase een as ‘n privaat kommersiële fasiliteit bekend. Die lughawe se herlewing, wat voorheen ‘n sleutelsentrum tydens die Gazankulu-tuislandera was, sluit vier verdere fases in om streeksgroei te bevorder. Brilliance Ntiyiso […]
# Die adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Zuko Godlimpi, het op die vooraand van president Cyril Ramaphosa se ontmoeting met die Amerikaanse president Donald Trump op Woensdag, die behoefte aan ‘n rasionele en konkrete benadering beklemtoon. Ramaphosa vertrek vandag na die VSA te midde van spanning oor grondhervorming en Suid-Afrika se regstappe teen Israel. […]
# President Cyril Ramaphosa vertrek vandag na die VSA om gespanne verhoudings te herstel en bewerings van ‘n Afrikaner-volksmoord in Suid-Afrika te bestry. Ramaphosa het tydens die induksie van die ANC in die Noord-Kaap se Provinsiale Uitvoerende Komitee gesê hy sal die bewerings ferm verwerp en noem dit disinformasie wat gebruik word deur individue wat […]
# The National Prosecuting Authority has confirmed a decision not to prosecute anyone in the Matatiele sexual assault case involving a minor. The November 2024 docket showed insufficient evidence following interviews and medical examinations. NPA national spokesperson, Mthunzi Mhaga, says police have since resubmitted the docket for further consideration by the Director of Public Prosecutions’ […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ‘n besluit bevestig om niemand in die Matatiele-seksuele aanranding van ‘n minderjarige te vervolg nie. Die dossier van November 2024 het na onderhoude en mediese ondersoeke onvoldoende bewyse getoon. Die nasionale woordvoerder van die NVG, Mthunzi Mhaga, sê die polisie het die dossier sedertdien weer ingedien vir verdere oorweging deur […]
# Die Durbanse Hooggeregshof het Teneil Ursula Kok tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op haar driejarige dogter, Fadillah Chantal Kok, in Mei 2022. Die hof het mishandeling in haar verlede en geestesgesondheids-probleme as versagtende faktore beskou. Die NVG se woordvoerder, Natasha Ramkisson-Kara, sê regter Jacqueline Henriques het beveel dat sy haar vonnis […]