# Die speaker van die Stad Johannesburg se raad, Nobuhle Mthembu, sê sy sal wetstoepassing betrek by raadslede se veiligheid nadat die raadslid vir wyk 130, Thulani Buthelezi, onlangs in Soweto geskiet is. Mthembu veroordeel die aanval en versoek raadslede wat gedreig of geïntimideer is, om dit onmiddellik aan te meld. Sy het politieke partye […]
# Krieket: Marnus Labuschagne en Usman Khawaja sal Australië se kolfbeurt open in die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap teen Suid-Afrika wat môre op Lord’s in Londen begin. Josh Hazlewood is bo Scott Boland verkies om die snelboul-aanval te loods saam met Mitchell Starc en kaptein Pat Cummins. Die veelsydige Cameron Green keer terug na ‘n […]
# Krieket: Die veelsydige Wiaan Mulder is ingesluit in die Proteas se span vir die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap teen Australië wat môre op Lord’s in Londen begin. Dit beteken die kolwer Tony de Zorzi word uitgelaat, terwyl die snelbouler Lungi Ngidi bo Dane Paterson gekies is. Die res van die span is kaptein Temba […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê dié week se Afrika-groen waterstofberaad in Kaapstad sal die Pan-Afrika-Groen Waterstofverslag onthul, en ‘n strategie om energie-vernuwing te bevorder. Hy het in Kemptonpark, Gauteng, gesê die oplossing van die elektrisiteitskrisis sal ekonomiese groei ontsluit. Ramokgopa beklemtoon sy vertroue in Suid-Afrika se tegniese vermoë en sê […]
# Israel het die Sweedse aktivis Greta Thunberg gedeporteer, ‘n dag nadat Israelse magte die vaartuig waarop sy en 11 ander mense onderweg na Gaza was, in die Middellandse See onderskep het. Die ministerie van Buitelandse Sake sê Thunberg het uit Tel Aviv na Frankryk vertrek nadat sy ingestem het om gedeporteer te word. Vyf […]
# Cricket: All-rounder Wiaan Mulder has been selected in the Proteas’ team to play in the World Test Championship final against Australia at Lord’s from tomorrow. This means batter Tony de Zorzi misses out. Fast bowler Lungi Ngidi is preferred to Dane Paterson. The rest of the team is captain Temba Bavuma, Ryan Rickelton, Aiden […]
# Cricket: Marnus Labuschagne is set to open the batting alongside Usman Khawaja, while Josh Hazlewood has pipped Scott Boland to Australia’s team to face South Africa in the World Test Championship final at Lord’s from tomorrow. Hazlewood will partner Mitchell Starc and skipper Pat Cummins in the pace department. All-rounder Cameron Green returns to […]
# Tshwane Speaker Mncedi Ndzwanana has rejected the DA’s claims as baseless and misleading, following their planned motion of no confidence. The DA accuses him of tyranny and running the council like a dictatorship. His spokesperson, Sthembiso Sithole, says meetings are run fairly and in line with the Rules and Orders By-law. Sithole insists no […]
# Die polisie het ‘n 39-jarige man aangekla van die moord op die 14-jarige Likhona Fose in Gauteng. Die polisie sê hul Okkulte Eenheid het die man met die misdaad verbind nadat hulle hom ondervra het. Likhona se verminkte liggaam is verlede week in Roodepoort gevind, ‘n dag nadat sy vermis geraak het. Sy is […]