# Motorsport: Formule Een het bevestig dat 2026 se seisoen net soos vanjaar 24 wedrenne sal hê, terwyl nuwe tegniese regulasies ingestel word. Madrid is die nuwe gasheerstad van die Spaanse Grand Prix, en vervang die Emilia Romagna Grand Prix op Imola in Italië. In nog ʼn verandering, vind die Kanadese wedren die eerste keer […]
# Rugby: Fans will now have an opportunity to participate in the Fantasy Rugby Championship, which is headed by New Zealand Rugby in collaboration with South Africa, Australia and Argentina. This marks the first official fantasy game for the southern hemisphere’s premier international competition, the Rugby Championship. The opening round on August 16 will see […]
# Western Cape police have launched an investigation into the fatal shooting of former Stellenbosch Municipality deputy mayor, Nyandiso Jindela. The 59-year-old was gunned down in Kayamandi on Monday evening. Police spokesperson, Wesley Twigg, says Jindela was found with a gunshot wound to his throat and was declared dead on the scene by medical personnel:
# The City of Cape Town has tested nearly five-thousand food samples in ten months following a rise in foodborne illnesses. Its microbiological lab analysed ready-to-eat and dairy products, with an overall compliance rate of 84.55-percent. Sampling included manufacturers, retailers, takeaways, old age homes, and informal traders. The metro attributes the rise in cases to […]
# Motorsport: Formula One has confirmed the 2026 season will have 24 races, the same as this year, while new technical regulations will be introduced. Madrid has been added as the new host of the Spanish Grand Prix, replacing the Emilia Romagna Grand Prix at Imola in Italy. Another change will see the Canadian race […]
# SANParke sê staproetes wat tans in Tokai en Silwermyn-Oos in Kaapstad gesluit is, word op 1 Julie heropen. Dit sluit die Kalkbaai/St James/Muizenberg-berge en die Steenberg-plato in. Die roetes is gesluit na ‘n brand laat in April ongeveer twee-duisend-800 hektaar plantegroei vernietig het. Charles Phahlane van SANParke sê die Silwermyn-piekniekterrein en staproete rondom die […]
# Profmed wil jong dokters ondersteun met ‘n jaar se gratis mediese hulp deur Suid-Afrika se eerste digitale locum-mark, die finDR-platform. Dit is gemik op gekwalifiseerde dokters en tandartse onder 30 wat die afgelope twee jaar gemeenskapsdiens voltooi het en werkloos of pas in diens geneem is. finDR is ‘n platform wat hulle verbind met […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale regering se dinkskrum oor universele gesondheidsdekking verander die speelveld. Die doel is om ʼn samewerkende geleentheid te bied waar openbare en privaat rolspelers ʼn praktiese strategie kan ontwikkel om universele gesondheidsdekking in die provinsie te bereik. Memory Booysen van die DA sê dis moontlik om na universele […]
# Die Internasionale Atoomenergie-agentskap waarsku ‘n Israelse aanval op Iran se kernaanlegte kan druk op Teheran plaas om kernwapens te ontwikkel. Israel se onverklaarde kernwapenprogram maak hom die enigste land in die Midde-Ooste wat oor kernwapens beskik. Dit volg terwyl Amerika en Iran in onderhandelings betrokke is oor Teheran se kernprogram. Die agentskap se hoof, […]