# Die hoofsekretaris van die metaalwerkersvakbond Numsa, Irvin Jim, verwelkom die ondertekening van ‘n verhoging van bo inflasie van 2,8-persent as deel van die plastiekbedryf se hoof kollektiewe bedingingsooreenkoms. Die sektor verteenwoordig sowat 34-duisend werkers landwyd en is ‘n subsektor van die Bedingingsraad vir die Metaal- en Ingenieursbedryf. Jim sê die ooreenkoms wat op 30 […]
# Rugby: Die voormalige Nieu-Seelandse kaptein, Stu Wilson, is op 70 dood. Hy het 85 keer vir die All Blacks uitgedraf, insluitend 34 toetse tussen 1976 en 1983 waarin hy 51 drieë gedruk het. Wilson was die eerste vleuel wat ʼn All Black-kaptein geword het toe hy die span in 1983 in ʼn toer van […]
# Padwedlope: Die 54-jarige vrou wat gister vermis geraak het nadat sy die Comrades-marathon in KwaZulu-Natal voltooi het, is lewend gevind. Moira Harding van Kaapstad het die ultra-marathon om 4:52 die middag voltooi, maar toe verdwyn. Die Comrades-marathonvereniging sê sy is in die vroeë oggendure naby die Nasionale Seereddingsinstituut se basis by Die Punt, Durban, […]
# The DA says it has written to the Social Development minister, Sisisi Tolashe, and the South African Social Security Agency CEO, Themba Matlou, to ensure that beneficiaries going through the biometric verification process are not left without their grants. The party’s, Bridget Masango, says they have received complaints that beneficiaries are struggling to verify […]
# Twaalf jong Suid-Afrikaners het Forbes se Afrika 30-onder-30-lys vir vanjaar gehaal. Hulle word geëer vir hul vernuwing, veerkragtigheid en leierskap in verskeie sektore, insluitend gesondheidsorg, onderwys, sport en musiek. Van hulle is die uitvoerende hoof van Quantumed, Avian Bell, die Springbok-ster Sacha Feinberg-Mngomezulu, en die voorstander vir menstruele gesondheid, Candice Chirwa. Hulle lewensverhale en […]
# Die Rhodes-universiteit het ʼn gesogte nuwe toekenning bekendgestel wat toppresteerders onder leerders in die Makana-munisipaliteit wil erkenning gee en ondersteun. Die beurs word aangebied ingevolge ʼn gesamentlike ooreenkoms tussen die universiteit en onafhanklike skole in Makhanda wat Diocesan School for Girls, St Andrew’s College en Kingswood College insluit. Dit dek jaarliks alle klasgeld en […]
# Die Oos-Kaapse Departement Vervoer maan padgebruikers om vandag versigtig te wees op die paaie aangesien die provinsie tans koue, reënweer met sneeu ervaar. Die provinsie het ‘n 80 persent-kans op reën. Die departement se woordvoerder, Unathi Binqose, sê sneeu het op Wapadsbergpas op die R61 tussen Nxuba en Graaff-Reinet geval, en hulle hou ook […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, vra vinnige behuisingsondersteuning vir gesinne van Khayelitsha in Kaapstad wat dakloos is nadat ʼn brand die naweek 50 strukture verwoes het. Haar woordvoerder, Tsekiso Machike, sê die gesinne mag boumateriaal ontvang ingevolge die departement se noodbehuisingprogram. Soortgelyke hulp sal na verwagting beskikbaar wees vir 57 gesinne wat […]
# Numsa general secretary, Irvin Jim, has welcomed the signing of the above inflation increase agreement of 2.8-percent as part of the Plastic Industry Main Collective Agreement. The sector represents approximately 34-thousand workers nationally, and it’s a sub-sector of the Metals Engineering Industries Bargaining Council. Jim says the agreement, which expires on the 30th of […]