# Die Stad Tshwane sê hy het hierdie week met ʼn reeks openbaredeelname-vergaderings begin as deel van die metro se proses om insette te kry oor die konsepverordening oor Informele Handel en Township-ekonomie. Die metro vra inwoners en sakeondernemings se kommentaar oor die beste manier om informele handel moontlik te maak en te reguleer, en […]
# Die gewilde Swingin’ Las Vegas keer van vandag tot 25 Mei op aanvraag terug na die Teatro, Montecasino in Johannesburg vir slegs agt vertonings. Die Johannesburgse Big Band van agtien lede, tesame met die sangers Craig Urbani, Timothy Moloi, Harry Sideropoulos en Nádine, sal gehore op ’n musikale reis van betowerende herinneringe deur die […]
# Motown legendary singer-songwriter, Smokey Robinson, is under criminal investigation after being accused of sexual assault. The 85-year-old was sued last week by former female employees, accusing him of sexual battery, false imprisonment and negligence. The four women worked for him between 2006 and 2024. The Los Angeles County Sheriff’s Department says the investigation is at […]
# Die Franschhoekse Letterkundefees, beskryf as ‘n viering van boeke en die gesprekke wat dit aanwakker, begin vandag in die Wes-Kaap. Vanjaar se driedaagse program beloof prikkelende gesprekke, inspirerende slypskole en kragtige storievertellings wat die kulturele polsslag van Suid-Afrika en verder weerspieël. Van die gassprekers is die self-uitgewer-kenner en skrywer Vanessa Wilson, die bekroonde misdaadskrywer […]
# Twaalf minderjariges van Ekurhuleni, Gauteng, is by onwettige inisiasieskole tussen Klipgat en Mabopane noord van Pretoria gered. Die polisie en plaaslike owerhede het gereageer op berigte van onwettige inisiasiepraktyke. Die kinders waarvan party slegs 13 jaar oud is, is uit haglike omstandighede gered. Die minderjariges se ouers het aan News24 gesê die kinders is ontvoer […]
# The Presidency says it expects next week’s meeting between president Cyril Ramaphosa and his US counterpart, Donald Trump, to observe the right decorum. The meeting will be a platform to reset the strategic relationship between the two countries. Ramaphosa’s spokesperson, Vincent Magwenya, told the SABC the president is mindful of what could happen, given […]
# The Western Cape High Court has declared parts of the Refugees Act unconstitutional, offering reprieve to some asylum seekers. The judgment follows a two-year legal challenge by the Scalabrini Centre, which argued that deporting people without considering asylum claims violates constitutional rights. The court found that barring applications based on unlawful entry contradicts the […]
# Water and Sanitation minister, Pemmy Majodina and her deputy, David Mahlobo, will conduct project inspections of the Rooiwal Waste Water Treatment works and Klipdrift Package Plant in Hammanskraal today. Tshwane mayor Nasiphi Moya will also be present. The department’s spokesperson, Wisane Mavasa, says the purpose of the visit is to assess progress on the […]
# ʼn Nuwe studie het bevind byna ʼn derde van die antibiotika wat mense inneem, wat sowat agt-duisend-500 metrieke ton per jaar is, beland in riviere. Dit wek kommer oor die gevaar vir waterlewe en toenemende weerstandigheid teen antibiotika. Navorsers het 40 algemene antibiotikas nagespoor en uitgevind die besoedeling is wydverspreid, selfs op plekke waar […]