# The City of Tshwane has reactivated its Personal Protective Equipment Committee to strengthen the safety of its workers. This crucial structure has been inactive for several years. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, Kholofelo Morodi, says reviving the committee is a clear demonstration of the administration’s deep commitment to the safety, dignity, and well-being […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê hy ondersteun die voorstel dat kontrakteurs wat nie aan die vereiste standaarde voldoen nie, op ʼn swartlys geplaas word. Dit sluit kontrakteurs in wat lieg oor hul vermoëns, verkrygingsprosesse manipuleer of nie projekte voltooi nie. Roche Grobler van die VF Plus sê die metroraad het die voorstel eenparig […]
# Die regering sê Statistiek Suid-Afrika se jongste kwartaallikse arbeidsmag-opname se uitslag vir 2025 se eerste kwartaal herinner aan die voortslepende probleme in die arbeidsmark. Werkloosheid het in die eerste kwartaal tot 32,9-persent gestyg en byna 300-duisend werksgeleenthede het tussen Januarie en Maart verlore gegaan vergeleke met die vierde kwartaal verlede jaar. Die regering sê […]
# Die GOOD-party sê die jongste kwartaallikse arbeidsmag-opname vir die eerste kwartaal bevestig wat Suid-Afrikaners reeds weet: Werkloosheid raak erger en nie beter nie. Die amptelike werkloosheidsyfer het tot 32,9-persent gestyg wat beteken 8,2-miljoen landsburgers is amptelik werkloos. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die land het nie net ʼn werkloosheidskrisis nie, maar ʼn waardigheidskrisis:
# ʼn Israelse lugaanval op die Europese Hospitaal in Khan Younis in Gaza het 28 lewens geëis en tientalle beseer. Volgens berigte was die teiken die senior Hamas-figuur, Mohammed Sinwar, wat blykbaar beheer van die groep se militêre vleuel oorgeneem het. Die Israelse weermag sê hy het ʼn geteikende aanval op Hamas-terroriste in ʼn bevel- […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, het die Argentyn Francisco Cerundolo verslaan om die Italiaanse Ope se kwarteindronde te haal. Die Italianer se volgende teenstander is Casper Ruud van Noorweë of Jaume Munar van Spanje. Die verdedigende kampioen, Alexander Zverev van Duitsland, het die Fransman Arthur Fils, geklop terwyl nog ʼn Italianer, Lorenzo Musetti, die […]
# The GOOD Party in the Drakenstein Municipality, Western Cape, has formally resubmitted a proposal to speaker Koos le Roux, calling for the livestreaming of all council sittings during the 2025/2026 financial year. The party’s Keagen Gertse says municipalities are increasingly embracing digital platforms to ensure residents have real-time access to council proceedings that directly impact […]
# The International Atomic Energy Agency says that with nuclear power expanding in Africa, it is supporting countries in the development of the necessary infrastructure for safe and secure nuclear energy. South Africa, which operates the continent’s only nuclear power plant, Koeberg, plans to add two-thousand-500 megawatts of new capacity. Egypt is building its first plant, comprised […]
# The Eastern Cape government says it has noted with concern the increase in the unemployment rate in the province. The latest quarterly labour force survey for quarter one in 2025 shows that the province’s unemployment rate increased by 2.7-percent. The provincial government’s spokesperson, Khuselwa Rantjie, says they are committed to intensifying efforts towards reducing […]