# President Cyril Ramaphosa will table the Presidency’s 2026/27 budget vote before the National Assembly this afternoon, which will be followed by a debate. This takes place amid heightened political tension regarding his pending Section 89 impeachment inquiry. The Presidency says centred in this year’s budget are priorities such as an intelligence-led approach to dismantle […]
# Forum for South Africa sê die regering het geen geloofwaardige plan om brandstofpryse te bestendig nie, terwyl petrolpryse om middernag met een-rand-43-sent per liter styg. Die Nasionale Tesourie herstel vir Junie 75-sent per liter van die brandstofheffing-verligting wat hy vroeër vanjaar op petrol- en dieselpryse ingestel het. FOSA se woordvoerder, Tebogo Mashilompane, sê die […]
# Twee vermeende gewapende rowers is vroeg vanoggend dood tydens ‘n skietgeveg met die polisie in KwaMsane, KwaZulu-Natal, en een beseer. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê hulle het inligting ontvang van gewapende aanvallers wat ‘n man beroof het in die Hluhluwe-wetstoepassings-gebied. Hy sê hulle het vinnig reageer en die voertuig wat die slagoffer beskryf het, op […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika behou belangrike vee-uitvoermarkte odanks die bek-en-klouseer-uitbreking. Die land het sedert Februarie 13,5-miljoen dosisse entstof bekom en byna 4,4-miljoen diere ingeënt. Steenhuisen sê die regering dra die koste van die inentingsveldtog om die uitwerking op boere te verminder. Hy sê handelsgesprekke gaan voort om seker te maak […]
# Minister of Agriculture John Steenhuisen says South Africa is successfully maintaining key livestock export markets despite the ongoing foot and mouth disease. Since February, the country has procured 13.5 million doses of vaccine and vaccinated nearly 4.4 million animals. Steenhuisen says government has shouldered the financial burden of the vaccination campaign to reduce the […]
# Rugby: Die Stormers het ‘n groot hupstoot gekry voor Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskaps-halfeindstryd teen Leinster in Dublin. Die slot Ruben van Heerden is terug in die groep na harsingskudding en die senter Dan du Plessis na ‘n kniebesering. Die Springbok-losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu en die vleuel Seabelo Senatla is beseer tydens die kwarteind-oorwinning oor Cardiff. […]
# RISE Mzansi sê hy bied aan inwoners van Johannesburg ‘n wettige en goeie alternatief vir die onderskeie gevestigde politieke partye, wat sedert 2016 die land se ekonomiese en finansiële sentrum swak regeer het. Die party se burgemeesterskandidaat vir die metro is Lukhona Mnguni. RISE Mzansi se woordvoerder, Mabine Seabe, sê die herhaalde uitsprake wat […]
# Die Iran-ondersteunde Hisbolla het ingestem tot ʼn Amerikaanse voorstel vir ʼn skietstilstand waar die groep aanvalle op Israel staak en Israel nie die Libanese hoofstad Beiroet aanval nie. Dit volg nadat Iran aan vredesonderhandelinge met Amerika onttrek het uit verset teen Israel se aanvalle in Libanon. Die huidige konflik het in Maart begin nadat […]
# Rugby: The Stormers have received a major boost ahead of their United Rugby Championship semifinal against Leinster in Dublin on Saturday, with two experienced players declared fit. Lock Ruben van Heerden, who had a concussion, and centre Dan du Plessis, who has recovered from a knee injury, are back in the squad. The Stormers […]