# The SAPS has confirmed efforts to prioritise officer mental health despite the country facing a severe policing shortage. According to the police it has one officer for every 400 citizens, nearly double the UN’s recommendation. Spokesperson Athlenda Mathe told SABC News that 24/7 counselling and wellness services including programmes like, Choose Life, focus on […]
# AfriForum has written to National Police Commissioner Fannie Masemola over renewed delays at the Central Firearms Register. The civil rights group says applicants are left vulnerable, with some waiting months for feedback on firearm licence applications. AfriForum’s Jacques Broodryk says they are demanding transparency over the 30-million-rand allocated to improve the Central Firearms Register’s […]
# Die Zimbabwiese regering het erken hy kan nie cholera uitwis nie. Dit volg nadat 11 mense dood is sedert die begin van die jongste uitbreking in November. Gesondheidskenners voer intussen aan die siekte is voorkombaar en kan uitgewis word, maar sê politieke wil ontbreek. Die minister van Gesondheid, Douglas Mombeshora, sê daar is planne […]
# World Salt Awareness Week 2025 is putting a spotlight on the dangers of excessive salt intake. The Heart and Stroke Foundation South Africa has joined the global theme, 5 Ways to 5 Grams, encouraging daily salt reduction. With global intake averaging 10.8 grams, it’s more than double the World Health Organisation’s recommendation, as salt […]
# RISE Mzansi sê die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het onthul dat hy sedert die begin van die 2024/’25-boekjaar meer as 217-miljoen-rand in 287 eise betaal het. Hiervan was 14 produktiewe plase ten tyde van die skikking. Die departement het tussen 2014 en 2024 nie ‘n enkele stukk grond onteien nie. Makashule Gana […]
# Gauteng premier Panyaza Lesufi has welcomed the arrest of a 48-year-old man, who allegedly confessed to setting a fire at Tembisa Hospital. The fire broke out at the hospital in April, which destroyed the accident and emergency unit. The premier’s spokesperson, Sizwe Pamla, says the suspect allegedly provided a detailed confession, including how the […]
# Sokker: Een van die mees bekroonde afrigters in die sport, Carlo Ancelotti, het ingestem om Brasilië se nuwe hoofafrigter te word. Die 65-jarige Italianer sal Real Madrid aan die einde van die seisoen verlaat. Hy sal volgende maand in beheer wees van Brasilië se Wêreldbeker-kwalifiseerders teen Paraguay en Ecuador. Ancelotti is een van die […]
# Die Vereniging vir Staatsamptenare sê hy sal nie net staan en toekyk terwyl instellings wat die werkersklas dien, in die naam van tegnokratiese doelmatigheid afgebreek word nie. Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het verlede week beslis dat Ithala Bank sy bedrywighede ten volle kan hervat. Die Omsigtigheids-owerheid het vroeër vanjaar voorlopige likwidasieprosedures teen die staatsbeheerde […]
# Die Stad Tshwane het die metropolisie ontplooi om Pretoria se Moot-gebied te patrolleer te midde van ʼn toename in kabeldiefstal wat uitgebreide kragonderbrekings veroorsaak. Die jongste voorval in Môregloed het inwoners meer as tien dae sonder krag gelaat. Lindela Mashigo sê wetstoepassers sal brandpunte dophou terwyl pogings voortduur om opsetlike beskadiging te voorkom. Wyksraadslid […]