# AfriForum het die vertrek van 49 Afrikaners na die VSA onder vlugtelingstatus as ’n ernstige aanklag teen Suid-Afrika se ANC-geleide regering bestempel. Die regering verwerp egter die bewerings en voer aan dat Afrikaners steeds onder die land se mees ekonomies bevoordeelde groepe tel. Uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, skryf hierdie uittog toe aan […]
# AfriForum has labeled the departure of 49 Afrikaners to the US under refugee status as a serious indictment against South Africa’s ANC-led government. The government disputes these claims, asserting that Afrikaners remain among the country’s most economically privileged groups. CEO Kallie Kriel attributes this exodus to the government’s failure to denounce the implementation of […]
# Action Society sê hy is geskok dat polisievakbonde adjunkpresident Paul Mashatile se agt BBP-beskermingsbeamptes, wat in 2023 betrokke was by die gewelddadige bloulig-aanval op burgerlikes, verdedig. Die organisasie het die Polisie- en Gevangenisse-Burgerregtevakbond gekritiseer omdat hulle die beamptes as slagoffers uitbeeld, ten spyte daarvan dat een man bewusteloos gelaat en ander getraumatiseer is. Juanita […]
# Action Society says it’s appalled that police unions are defending deputy president Paul Mashatile’s eight VIP protection officers involved in the violent blue light assault of civilians in 2023. The organisation criticised the Police and Prisons Civil Rights Union for portraying the officers as victims, despite one man being left unconscious and others traumatised. […]
# President Cyril Ramaphosa het bewerings van die hand gewys dat die 49 wit Suid-Afrikaners wat onlangs na die Verenigde State verhuis het, kwalifiseer as vlugtelinge. Hy het tydens die Afrika Uitvoerende Hoofde-forum in Abidjan, Ivoorkus, gesê hierdie mense word nie vervolg nie en voldoen dus nie aan die kriteria vir vlugtelingstatus nie. Hy het […]
# President Cyril Ramaphosa has dismissed claims that the 49 white South Africans who recently relocated to the United States qualify as refugees. Speaking at the Africa CEO Forum 2025 in Abidjan, Ivory Coast, Ramaphosa said that these individuals are not being persecuted and therefore do not meet the criteria for refugee status. He criticised […]
Rugby: Die Wallabies se afrigter, Joe Schmidt, is beïndruk met die diepte in die Britse en Ierse Leeus se groep vir vanjaar se toer na Australië. Andy Farrell het 15 Ierse spelers en 13 Engelse gekies, insluitend kaptein Maro Itoje, in sy toergroep van 38 wat drie toetse teen die Wallabies sal speel. Schmidt sê […]
# Rugby: Wallabies coach Joe Schmidt says he’s impressed with the depth of the British and Irish Lions’ squad for this year’s tour of Australia. Andy Farrell chose 15 Irish players and 13 from England, including captain Maro Itoje, in his touring group of 38 which will play three Tests against the Wallabies. Schmidt says […]
# Business Leadership South Africa sê hulle sal voortgaan om Operasie Vulindlela te ondersteun in sy tweede fase. Fase twee sal fokus op munisipale dienslewering, digitale transformering en die aanpak van ruimtelike ongelykheid. Die fokuspunte sal ondersteun word deur ‘n aanlyn BLSA-opsporingsinstrument wat pas bekendgestel is om die vordering met hervormings te monitor en vertragings […]