# The Department of Forestry, Fisheries and the Environment has determined the total allowable catch for the South African abalone fishery for the 2025/2026 season at 12.01 tons. This drastic cut comes as abalone stocks have continued to decline severely across most zones, with near-zero densities recorded along much of the coast. Minister Dion George […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Nasionale Vergadering het ʼn mosie goedgekeur om drie kandidate aan te beveel vir aanstelling as kommissarisse van die Suid-Afrikaanse Verkiesingskommissie. Die benoemdes is Joyce Pitso, regter Dhana Pillay en Mosotho Moepya. Die Parlement sê die aanstellingsproses is ontwerp om deursigtigheid en integriteit te verseker. Die name sal aan president Cyril Ramaphosa gestuur word. […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Sokker: Banyana Banyana het hulle plek in volgende jaar se Afrikabekertoernooi vir Vroue bespreek toe hulle die Demokratiese Republiek die Kongo in Soweto 1-0 geklop het in die tweede kragmeting van hulle kwalifiseerder. Verlede week se eerste kragmeting in Kinshasa het gelykop geëindig met een-elk. Thembi Kgatlana se doel in die tweede helfte het […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die GOOD-party sê Kaapstad kan nie beweer dis ʼn stad van wêreldgehalte terwyl gesinne op die Kaapse Vlakte onder geweerskote leef nie. Minstens 22 moorde is die naweek in Kaapse Vlakte-gemeenskappe aangemeld. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê gesinne op die Kaapse Vlakte verdien dieselfde veiligheid, waardigheid en beskerming wat toeriste en inwoners van […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Orkaan Melissa is op pad na die ooste van Kuba nadat dit oor Jamaika beweeg het. Dis die ergste storm in moderne geskiedenis wat dié Karibiese nasie tref. Dit het afgeneem tot ʼn kategorie 3-storm, maar sal na verwagting steeds winde van tot 125 kilometer per uur bereik. Melissa het sewe sterftes veroorsaak: drie in […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The ANC Study Group on Health welcomes the South African Health Products Regulatory Authority’s approval of the registration of lenacapavir. This is a new, groundbreaking HIV-prevention drug that only needs to be taken twice a year. South Africa is the first country in Africa to approve lenacapavir. The ANC says this milestone marks a significant […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# At least 64 people, including four police officers, were killed in Rio de Janeiro’s deadliest police operation targeting the Red Command gang in Brazil. Up to two-thousand-500 heavily armed officers took part in Operation Containment, which resulted in over 80 people being arrested. Rio de Janeiro State Governor Cláudio Castro says police confiscated a […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Tennis: Britain’s Cameron Norrie stunned Carlos Alcaraz to reach the Paris Masters last 16. Norrie came from a set down to beat the Spaniard 4-6, 6-3, 6-4, his first victory over the world number one. Alcaraz was competing for the first time since he won his eighth title of the season in Tokyo in […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Krieket: Suid-Afrika het Pakistan met 55 lopies verslaan in die eerste T20 in Rawalpindi. Reeza Hendricks het 60 van 40 balle bygedra en die Proteas het 194 vir nege in hul 20 boulbeurte aangeteken. Corbin Bosch het daarna die beste boul-vertoning van sy loopbaan gelewer. Hy het vier paaltjies platgetrek en is deur George Linde […]