# Getuie K het voor die Madlanga-kommissie getuig sy was in ‘n romantiese verhouding met die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metro-polisiedepartement, Julius Mkhwanazi, en sê sy het hom gereeld finansieel ondersteun. Mkhwanazi het sowat twee maande ná die begin van die verhouding geld begin vra en gereeld lenings aangegaan wat hy na bewering nooit […]
# Veertig mense het die afgelope paar dae in Frankryk verdrink terwyl hulle probeer afkoel het tydens ‘n rekord-hittegolf in ‘n groot deel van Europa. Versengende hitte heers ook in Brittanje, Italië, Switserland en Spanje met rekordtemperature in sommige streke wat skole en vervoernetwerke ontwrig het. Ernstige hittewaarskuwings is uitgereid vir ‘n groot deel van […]
# Die VN-sekretaris-generaal Antonio Guterres het kunsmatige intelligensie-ondernemings gevra om hul groeiende omgewingsvoetspoor bekend te maak en teen 2030 te verbind tot die voorsiening van hernubare energie in alle datasentrums. Guterres het tydens die Londen Klimaatsaksie-week gesê as KI ‘n beter toekoms wil help bou, moet ondernemings eerlik wees oor wat dit die wêreld tans […]
# Die waarnemende KwaZulu-Natal kommisaris van Polisie, Phumelele Makoba het die media ingelig oor polisiëringsake en gesê enigiemand wat die beplande betogings wil gebruik om misdaad te pleeg, sal die volle mag van die wet ervaar. Dit volg terwyl die anti-onwettige migrasiegroep, March and March, Dinsdag gaan betoog en vra vir strenger afdwinging van immigrasiewette. […]
# Build One South Africa sê die nasionale begroting moet beoordeel word oor die mate waarvolgens dit landsburgers se lewens makliker maak en lewenskoste verlaag. BOSA se adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, het tydens die debat oor die Begrotingswetsontwerp in die Parlement gesê alhoewel die regering se verligting van die brandstofheffing verwelkom word, is breër hervormings nodig […]
# Getuie K het aan die Madlanga-kommissie gesê sy het 22-duisend-rand ontvang uit ‘n betaling van 110-duisend-rand wat verband hou met inligting oor vermoedelik edelstene. Dit is deel van die bewyse rakende die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-Metropolisie, Julius Mkhwanazi. Getuie K sê die geld is tussen vyf mense verdeel nadat inligting wat sy verskaf […]
# Forty people have drowned in France over recent days as they sought to cool down to escape a record heatwave sweeping across much of Europe. Britain, Italy, Switzerland and Spain were also sweltering in extreme heat, with record temperatures in some regions disrupting schools and transport networks. Much of France is under a severe […]
# Witness K has told the Madlanga Commission that she was in a romantic relationship with suspended Ekurhuleni Metro Police Department deputy chief Julius Mkhwanazi and regularly provided him with financial assistance. Mkhwanazi began requesting money about two months into their relationship and frequently sought loans he allegedly never repaid. Witness K said she helped […]
# Die Appèlhof in Bloemfontein het die Hooggeregshof in Pretoria se uitspraak omgekeer wat die Zambiese regering toestemming gegee het om die oorskot van oudpresident Edgar Lungu te repatrieer vir ‘n staatsbegrafnis. Die hof het ten gunste van Lungu se familie beslis dat hy in Suid‑Afrika begrawe mag word, wat ooreenstem met sy wense. Die […]