# Suid-Afrika se Nasionale Webgebaseerde Instrument vir Omgewingskeuring is nou ten volle in werking. Die minister van Bosbou, Visserye en Omgewing, Dion George, sê die instrument versnel die goedkeuring van die omgewing vir ontwikkelingsprojekte terwyl ekostelsels beskerm word. Dit is verpligtend vir alle aansoeke vir die bepaling van impak op die omgewing em gebruik data […]
# PricewaterhouseCoopers het bevestig hy het sy bedrywighede in nege lande in Afrika gesluit, insluitend die Ivoorkus, Gaboen, en Kameroen, ná ‘n strategiese hersiening. Die maatskappy noem toenemende geskille met plaaslike vennote wat glo besigheid verloor weens druk van PwC se oorsese hoofde. PwC se onttrekking van die markte volg na regulatoriese uitdagings wêreldwyd, insluitend […]
# South Africa’s National Web-Based Environmental Screening Tool is now fully operational. Forestry, Fisheries and Environment minister Dion George, says the tool speeds up environmental approvals for development projects while protecting ecosystems. Mandatory for all Environmental Impact Assessment applications, it uses data to assess environmental sensitivity, aiding quicker decisions on renewable energy and infrastructure. The […]
# Suid-Afrika en Nigerië het ‘n strategiese samewerkingsooreenkoms onderteken oor mynbou-ontwikkeling. Die ooreenkoms tussen die minister van Minerale Hulpbronne, Gwede Mantashe, en sy Nigeriese eweknie, Dele Alake, wil industrialisasie, werkskepping en ekonomiese groei bevorder. Hulle sal onder meer fokus op opleiding in geowetenskappe, die ontginning van minerale, datadeling en verwerking vir waardetoevoeg. Die ooreenkoms onder […]
# PricewaterhouseCoopers has confirmed it has closed operations in nine Sub-Saharan African countries including Ivory Coast, Gabon and Cameroon, following a strategic review. The firm cited mounting differences with local partners, which reportedly lost business due to pressure from PwC’s global executives. PwC’s withdrawal from these markets follows regulatory challenges globally, including fines in China […]
# South Africa and Nigeria have signed a strategic Memorandum of Understanding to deepen cooperation in mining development. The agreement, signed by Minister of Mineral Resources Gwede Mantashe and his Nigerian’s Solid Minerals minister, Dele Alake focuses on boosting industrialisation, job creation, and economic growth. Key areas include geoscience training, mineral exploration, data sharing, and […]
# The Economic Freedom Fighters are mourning the passing of Limpopo Provincial Legislature and the EFF’s Provincial Command Team, Selaelo Regina Mphahlele. The party says She will be remembered for her unwavering commitment to economic justice and advocacy for the marginalised. The EFF extends heartfelt condolences to her family and comrades. It says that her […]
# Die EFF betreur die heengaan van ‘n lid van die Limpopo Provinsiale Wetgewer en die party se provinsiale bevelspan, Selaelo Regina Mphahlele. Die party sê sy sal onthou word vir haar onwrikbare verbintenis tot ekonomiese geregtigheid en voorspraak vir die gemarginaliseerdes. Die EFF betuig innige meegevoel met haar familie en kamerade. Die party sê […]
# Sokker: CAF se tugraad het Orlando Pirates en Mamelodi Sundowns vir verskeie oortredings beboet. Sundowns moet 1,8-miljoen-rand betaal en hul veiligheid verskerp nadat sy ondersteuners vroeër die maand op Loftus Versfeld slaags geraak het tydens hul wedstryd teen Esperance. Die Buccaneers kan met 1,3-miljoen rand beboet word nadat hulle nié deeglike sekuriteit vir hul […]