# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak twee-waarskuwing uitgereik oor swaar, ontwrigtende reën en donderbuie wat vandag oor KwaZulu-Natal en die oostelike helfte van die Oos-Kaap verwag word. Môre en Saterdag is daar ‘n 30-persent kans op reën in Gauteng, die Vrystaat en Noordwes. ‘n Voorspeller, Tokelo Chiloane, sê die nat weer kan oorstromings en […]
# Die Europese Sentrale Bank het vandag weer die rentekoerse verlaag te midde van vrese dat die Amerikaanse president Donald Trump se wisselvallige tariefaankondigings groei regoor die eurosone kan bedreig. Die bank se beleidmakers het besluit om die maatstaf-depositokoers vir die sesde keer na mekaar met ‘n kwart basispunt te verlaag, wat beteken dit is […]
# Turkye se sentrale bank het vandag sy belangrikste rentekoers met 3,5-persent verhoog tot 46-persent, na ‘n maand van protes. Die rentekoersverhoging kom nadat Turkye geskud is deur betogings teen die arrestasie en tronkstraf van Istanbul se gewilde burgemeester, Ekrem Imamoglu, op korrupsie-aanklagte wat hy ontken, wat die Turkse lira na rekordlaagtepunte gestuur het. Benewens […]
# Die polisie- en gevangenisvakbond, Popcru, het die privaat sekuriteitsmaatskappy G4S gekritiseer na die dood verlede maand van ’n gevangene in die Mangaung-gevangenis in Bloemfontein in die Vrystaat. Die vakbond doen ’n beroep op die Departement van Korrektiewe Dienste om werkers te beskerm en aanspreeklikheid by die fasiliteit te herstel. Sibongile Ramohlakoana van Popcru eis […]
# KZN Transport MEC Siboniso Duma in partnership with MTN have launched new crime recognition software called Ummemezi Wezimoto, at Mariannhill Toll Plaza. Two criminals have been arrested, and a fraudulent permit detected. Over 270 vehicles were inspected, with 13 impounded. The department’s spokesperson, Ndabezinhle Sibiya, says law enforcement will be increased this Easter weekend:
# The South African Weather Service says heavy rain and thundershowers are expected over KwaZulu-Natal and the eastern half of the Eastern Cape today. A level two warning for disruptive rainfall has been issued. There’s a 30-percent chance of rain expected in Gauteng, the Free State, and North West tomorrow and Saturday. Forecaster Tokelo Chiloane […]
# The European Central Bank cut interest rates again today amid fears that US President Donald Trump’s stop-start tariff announcements could threaten growth across the eurozone. ECB policymakers decided to lower the benchmark deposit rate by a quarter basis point for the sixth time in a row, leaving it at 2.25-percent.
# Die Wits-eetstaking-solidariteitskomitee het vandag na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie in Johannesburg opgeruk om die registrasie van alle studente te eis, ongeag uitstaande skuld. Die betoging volg ná ‘n eetstaking van 12 dae, met studente wat Wits Universiteit beskuldig dat hulle arm swart studente ignoreer. Die komitee se woordvoerder, Feziwe Ndwayana, vra die kommissie om op […]
# Die DA in Gauteng beskuldig die Gautengse Departement van Omgewingsake dat hy meer as vyfmiljoen-rand bestee het aan vier geskorste werknemers. Jade Miller van die DA sê die skorsings hou verband met wangedrag, beweerde aanranding en misbruik van hulpbronne. Miller sê een werker is al meer as drie jaar lank geskors. Sy sê die […]