# AfriForum has handed water pistols to Police minister Senzo Mchunu’s office in protest of proposed Security Bill regulations, that could disarm private security officers. The civil rights group also submitted a letter opposing the amendments under the Private Security Industry Regulation Act. AfriForum’s Jacques Broodryk, says the proposals would cripple the industry, endanger lives, […]
# Cosatu bevestig sy volle ondersteuning aan Mcebisi Jonas nadat president Cyril Ramaphosa die voormalige adjunkminister van Finansies as presidensiële gesant na Amerika aangestel het. Woordvoerder, Matthew Parks, sê die vakbondfederasie sal voortgaan om saam met die regering en handel te werk om te verseker dat die verhouding met Amerika op ’n wedersyds-voordelige roete geplaas […]
# KwaZulu-Natal Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC, Thulasizwe Buthelezi, has called for increased caution as heavy rains continue across the province. This follows a tragic incident in Utrecht yesterday, where a taxi was swept away while crossing the Ncamndane River. Of the four occupants, three escaped, but a woman drowned. The department’s Senzelwe Mzila […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het ‘n rekord 164-duisend-565 aansoeke betyds ontvang vir Graad R-, 1- en 8-plasings in 2026. Dit is ‘n toename van 12-duisend-577 vanaf die vorige jaar. Die departement het aangekondig skole sal vanaf 30 Mei plasings begin aanbied, en ouers moet teen 17 Junie bevestig. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê […]
# President Cyril Ramaphosa het goeie Paaswense aan Suid-Afrikaners oorgedra en alle burgers versoek om verdraagsaamheid, geduld en respek te omhels terwyl die mense ‘n blaaskans neem hierdie Paasvakansie. Hy het Christene aangemoedig om na te dink oor hul geloof en ander uitgenooi om hierdie tyd van rus en samesyn te geniet. Ramaphosa se woordvoerder, […]
# King Charles paid tribute to humanitarian workers who protect others in war-torn countries. In a message published by Buckingham Palace, the British monarch, who is also head of the Anglican Church, says one of the puzzles of humanity is how people are capable of both great cruelty and great kindness. He says this paradox […]
# Tennis: Lesia Tsurenko van die Oekraïne sê sy doen regstappe teen die Wêreld Vrouetennisvereniging vir beweerde mishandeling. In ’n plasing op X het die 35-jarige bewerings gemaak teen ’n naamlose uitvoerende beampte van die vrouetoer. Die wêreld nommer 88 het die beampte van geestelike mishandeling beskuldig en gesê dit het daartoe gelei dat sy […]
# Die regering het die onlangse bevindings van Intelpoint-navorsing verwelkom wat Suid-Afrika as die tweede mees geletterde land in Afrika gradeer, met ’n volwasse geletterdheidsyfer van 95-persent. Die Seychelle is boaan die lys met ’n geletterdheidsyfer van 95,9-persent. Die navorsing is gegrond op die persentasie van die bevolking van 15 jaar en ouer wat kan […]
# A resentencing hearing for Erik and Lyle Menendez, convicted of killing their parents in 1989, begins today in Los Angeles. The brothers, serving life without parole, claim years of abuse led to the murders. Prosecutors oppose their release, calling the killings cold-blooded. The hearing follows controversy over a graphic photo shown in court. Attorneys […]