# Die Stad Tshwane sê die Montana-reservoir word van vandag tot Woensdag deeglik skoongemaak en dit sal watervoorsiening raak. Dit volg ná berigte dat die water verkleur en is deel van die metro se gereelde instandhoudingsprogram. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê water sal intussen met ʼn tydelike omleidingspyplyn, wat ʼn kleiner kapasiteit het, […]
# Klimaatsverandering beïnvloed die migrasie van voëls en ontwrig hul patrone terwyl dit ekostelsels bedreig. Só sê die natuurlewe-bioloog en raadgewer van die Verenigde Nasies, Francisco Rilla. Rilla sê hoër temperature kan die bedreiging van voedselskaarste teenwerk, wat daartoe lei dat voëls hul migrasieroetes verkort of glad nie na hul oorspronklike habitat terugkeer nie. Rilla […]
# Altesaam 325 verdagtes is die naweek vir verskeie oortredings gearresteer tydens Operasie Shanela in Hercules en Pretoria-Wes. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes se oortredings sluit in moord, verkragting, aanranding, gewapende roof en geslagsgeweld. Hy sê 41 onwettige immigrante is by ʼn padblokkade in Hercules aangekeer:
# EmpowaEntrepreneur is gearing up to host a two-day summit in Bryanston, Johannesburg, from the 30th of May until the 2nd of June. The event is aimed at helping entrepreneurs navigate the challenges of access to capital. The summit also aims to provide practical guidance, funding insights, and networking opportunities designed to empower business owners […]
# Vyf verdagtes wat verbind word met die moord op twee polisiebeamptes en ‘n paartjie is dood in ‘n skietgeveg met die polisie in Mophela by Hammarsdale, wes van Durban. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê hulle het inligting ontvang dat die verdagtes op die Mophela-pad onderweg was. Hy sê hulle het die polisie se opdrag […]
# ʼn Vooraanstaande marienebewaringsorganisasie in Gansbaai in die Wes-Kaap, Marine Dynamics, het sy 25ste herdenking gevier. Die organisasie bestuur die beroemde Dyer-eiland Bewaringstrust en die Afrikapikkewyn- en Seevoël-reservaat. Dit kry wêreldwyd erkenning vir bewaringspogings, navorsing en opvoedingsprojekte. Die uitvoerende hoof, Wilfred Chivell, het die organisasie in ʼn onderhoud met die SABC geloof vir die rol […]
# The City of Tshwane says it is continuing to shut down non-compliant spaza shops, including food-handling businesses, as part of a broader crackdown on unsafe and illegal establishments in Gauteng. Over the weekend, the metro conducted a by-law enforcement operation in Hammanskraal, where officials closed down a tuck shop that did not have building plans, and was […]
# Salusiwe Mxayiya van die Luhlaza High School in Khayelitsha, Kaapstad, verteenwoordig Suid-Afrika op die Internasionale Wetenskap- en Ingenieursfees in Columbus in die Amerikaanse deelstaat Ohio. Meer as duisend leiers van byna elke staat in die VSA en meer as 60 lande, streke en gebiede sal hul navorsingsprojekte aanbied. Salusiwe se projek ondersoek die besmettingsyfers […]
# Award-winning veteran journalist Neels Jackson has been honoured by the University of Pretoria for his lifelong commitment to telling the evolving story of church and faith in South Africa. The 64-year-old, who worked at the newspaper Beeld for more than 23 years, was recently awarded the Chancellor’s Medal. The university says throughout his career, Jackson has been […]