# A haunting portrait of a nine-year-old Palestinian boy who lost both arms during an Israeli attack on Gaza City won the 2025 World Press Photo of the Year Award. The picture, by Samar Abu Elouf for The New York Times, depicts Mahmoud Ajjour, evacuated to Doha after an explosion severed one arm and mutilated […]
# Die DA moes ‘n wyk aan die MK-party in KwaZulu-Natal afstaan, maar het sy setel in Gauteng behou. Die Verkiesingskommissie het aangekondig Martin Brown van die DA het die tussenverkiesing in wyk 6 in die Rand-Wes- munisipaliteit gewen. Die stempersentasie was slegs 27-persent. In KwaZulu-Natal het Mandla Biyela van MK die tussenverkiesing in wyk […]
# AfriForum has handed water pistols to Police minister Senzo Mchunu’s office in protest of proposed Security Bill regulations, that could disarm private security officers. The civil rights group also submitted a letter opposing the amendments under the Private Security Industry Regulation Act. AfriForum’s Jacques Broodryk, says the proposals would cripple the industry, endanger lives, […]
# Cosatu bevestig sy volle ondersteuning aan Mcebisi Jonas nadat president Cyril Ramaphosa die voormalige adjunkminister van Finansies as presidensiële gesant na Amerika aangestel het. Woordvoerder, Matthew Parks, sê die vakbondfederasie sal voortgaan om saam met die regering en handel te werk om te verseker dat die verhouding met Amerika op ’n wedersyds-voordelige roete geplaas […]
# KwaZulu-Natal Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC, Thulasizwe Buthelezi, has called for increased caution as heavy rains continue across the province. This follows a tragic incident in Utrecht yesterday, where a taxi was swept away while crossing the Ncamndane River. Of the four occupants, three escaped, but a woman drowned. The department’s Senzelwe Mzila […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het ‘n rekord 164-duisend-565 aansoeke betyds ontvang vir Graad R-, 1- en 8-plasings in 2026. Dit is ‘n toename van 12-duisend-577 vanaf die vorige jaar. Die departement het aangekondig skole sal vanaf 30 Mei plasings begin aanbied, en ouers moet teen 17 Junie bevestig. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê […]
# President Cyril Ramaphosa het goeie Paaswense aan Suid-Afrikaners oorgedra en alle burgers versoek om verdraagsaamheid, geduld en respek te omhels terwyl die mense ‘n blaaskans neem hierdie Paasvakansie. Hy het Christene aangemoedig om na te dink oor hul geloof en ander uitgenooi om hierdie tyd van rus en samesyn te geniet. Ramaphosa se woordvoerder, […]
# King Charles paid tribute to humanitarian workers who protect others in war-torn countries. In a message published by Buckingham Palace, the British monarch, who is also head of the Anglican Church, says one of the puzzles of humanity is how people are capable of both great cruelty and great kindness. He says this paradox […]
# Tennis: Lesia Tsurenko van die Oekraïne sê sy doen regstappe teen die Wêreld Vrouetennisvereniging vir beweerde mishandeling. In ’n plasing op X het die 35-jarige bewerings gemaak teen ’n naamlose uitvoerende beampte van die vrouetoer. Die wêreld nommer 88 het die beampte van geestelike mishandeling beskuldig en gesê dit het daartoe gelei dat sy […]