# ActionSA sê die Onafhanklike Polisieondersoek-direktoraat het 30 dae uitstel gevra vir die party se aansoek volgens die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting. Die PAIA-aansoek vra die bekendmaking van die OPOD-verslag oor die presidensiële beskermingseenheid se betrokkenheid by die Phala Phala-diefstalsaak in 2020. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het die verslag […]
# The Western Cape High Court is today set to hear the EFF’s urgent bid to block Finance minister Enoch Godongwana’s fuel levy hike. Last month in his budget speech, the minister announced increases of 15-cents per litre for diesel and 16-cents per litre for petrol respectively. In its founding affidavit, the EFF argues that […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, vra ʼn onafhanklike ondersoek na die dood van Palestyne naby ʼn hulpverspreidingsentrum in Gaza. Minstens 31 mense is Sondag dood toe die Israelse weermag na bewering op burgerlikes geskiet het naby die Amerikaans- en Israel-gesteunde Gaza Humanitêre Stigting se voedselsentrum. Israel ontken ten sterkste dat hy betrokke […]
# Die Tshwane-universiteit vir Tegnologie se Breytenbach-teater gaan later die maand weergalm met ‘n opvoering van Echoes of Ubuntu- Rhythm of African Unity. Dit is ‘n lewenskragtige multidissiplinêre produksie wat tradisionele danse, musiek en drama vermeng om die ryk kulturele uitdrukking van amaZulu, amaXhosa, amaNdebele, Maswati, Vatsonga, Basotho, Batswana, Bapedi en Vhavenda te verken. Die […]
# Sokker: Banyana Banyana wil die eerste Drienasies-reeks behoorlik afsluit wanneer hulle Zambië vanmiddag op die Lucas Moripe-stadion in Pretoria takel. Suid-Afrika het Botswana verlede Woensdag met 3−2 verslaan terwyl dié land en Zambië se wedstryd die naweek gelykop geëindig het met een elk. Die reeks is ter voorbereiding van die Vroue-Afrikanasies-beker wat in Julie […]
# ActionSA says the Independent Police Investigative Directorate has requested a 30-day extension to the party’s Promotion of Access to Information Act application. The PAIA application is for the unsealing of the IPID report, which investigated the conduct of the Presidential Protection Unit concerning their involvement in the 2020 Phala Phala theft matter. Police minister […]
# Die Stad Kaapstad se Water- en Sanitasie-direktoraat sê hy is steeds verbind tot die voltooiing van die multi-miljoen-rand Bayside kanaalopgradering in Milnerton. Werk op die perseel is tydelik in November 2024 gestaak weens ‘n dispuut met die kontrakteur. Sowat 55-persent van die projek is voltooi. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê […]
# Die Stad Tshwane het die ingebedde opwekkings- en energieoordragbeleid goedgekeur. Dit is deel van die metro se pogings om huishoudings, sakeondernemings en onafhanklike produsente te ondersteun wat hul eie krag wil opwek en tot die netwerk wil bydra. Die metro sê die beleid gaan nie net oor nuwe tegnologieë nie, maar ook oor energiesekerheid, […]
# Die Suid-Afrikaanse kunstenaar Phillip Matlhoko van Kimberley gaan sy kuns in China uitstal as deel van die vierde China-Afrika Ekonomiese en Handelsuitstalling wat Donderdag in die Hunan-provinsie begin. Verteenwoordigers van 44 Afrikalande, ses internasionale organisasies en 23 Chinese streke op provinsiale vlak sal na verwagting die uitstalling bywoon. Span Suid-Afrika sluit nog drie lede […]