# Minister of Forestry, Fisheries, and the Environment, Dion George, says his department is committed to fostering sustainable development while supporting the growth of renewable-energy infrastructure. The department has processed 220 environmental-impact assessment applications for independent power producers from June 2024 to March this year. George says these results demonstrate significant improvements in streamlining regulatory […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die wetgewende vereiste dat eienaars die verspreiding van bek-en-klouseer keer, moet deur die regering se doeltreffende leierskap en toepassing ondersteun word. KwaZulu-Natal het tans 147 aktiewe uitbrekings en nuwe gevalle is onlangs in die Newcastle-area aangemeld. Die ministerie se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê daar is nuwe […]
# The Freedom Front Plus State says the City Address by the Tshwane mayor Nasiphi Moya, was largely based on several unfounded assumptions and, consequently, empty promises that will affect basic service delivery. The party has already criticised the tabling of a funded budget, saying it primarily hinges on increasing revenue through raising the property tax. […]
# Advokaat Dali Mpofu wat ‘n dissiplinêre verhoor vir wangedrag deur die Regspraktykraad in die gesig staar, sê die aanklagtes teen hom is polities gemotiveerd. Hy staan tereg op sewe aanklagte van die verbreking van die gedragskode vir regspraktisyns insluitend dat hy die beroep in oneer gebring het. Sommige van die aanklagte handel oor sy […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Casper Ruud, is deur na die Barcelona Ope se kwarteindronde ná ʼn naelskraapse oorwinning oor die Serwiër, Hamad Medjedovic. Die tweede gekeurde Noorweër wil die vierde man word wat die Barcelona-titel hierdie eeu suksesvol verdedig. Ruud speel in Vrydag se kwarteindronde teen Holger Rune nadat die Deen met Sebastian Baez […]
# ActionSA Johannesburg Women’s Forum has welcomed the Gauteng Department of Education’s decision to terminate its contract with Nal’ibali, following serious allegations involving individuals associated with the programme. The department terminated its partnership with the reading-for-enjoyment campaign after the alleged sexual assault of a Grade 3 learner by a Nali’Bali practitioner. ActionSA’s, Elmari Atterbury, says […]
# ActionSA verwelkom die voorgestelde veranderings aan die kwalifiseringskriteria vir aansoekers vir die Maatskaplike Hulpverligtingstoelae. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling stel veranderings voor aan die Wet op Maatskaplike Ondersteuning wat insluit die verwydering van die vrae oor inkomste in die aansoekvorm. Emma More van ActionSA sê talle mense wat dit verdien word op onbillike wyse […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die voorsiening van mediese gas by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal is herstel. Die mediese gas is gister afgesny as deel van die herstelwerk ná die verwoestende brand in April 2021. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die pyplyn wat die mediese gas voorsien is suksesvol na ʼn […]
# ‘n Amerikaanse federale regter, James Boasberg het beslis daar is waarskynlike regsgronde waarvolgens president Donald Trump se administrasie van strafregtelike minagting aangekla kan word. Dit is vir die skending van die hofbevel om gebruik van die Wet op Vreemdelinge te staak vir die deportasie van meer as 200 beweerde bendelede van Venezuela. Die 227-jaar […]