# Taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni het voor die Madlanga-kommissie gesê sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala en Katiso “KT” Molefe het na bewering as huurmoordenaars vir die oorlede taxi-baas Mswazi Msibi gewerk. Sibanyoni sê Msibi het sy sekuriteit versterk nadat hy Sibanyoni in 2006 oor ‘n beweerde sluipmoordpoging gekonfronteer het. Hy het getuig Msibi het homself omring […]
# ‘n Ongewone geskil oor kaasname soos feta, manchego en Parmigiano Reggiano, is nou ‘n struikelblok in handelsgesprekke tussen Amerika en Mexiko. Amerika voer aan dié name het algemene benamings geword en Amerikaanse kaasvervaardigers behoort dit te kan gebruik as hulle produkte na Mexiko uitvoer. ‘n Handelsooreenkoms tussen Mexiko en die Europese Unie sal dié […]
# Rugby: Die Springbokke sal weereens die nommer-een-posisie op die wêreldranglys beklee as hulle vandag teen die All Blacks in Kaapstad wen. Suid-Afrika het die posisie aan Nieu-Seeland afgestaan ná verlede naweek se nederlaag van 33-16 in die eerste toets van die Rugby’s Greatest Rivalry-reeks op Ellispark. Ierland is tans derde op die ranglys, gevolg […]
# Rugby: Die Stormers het met die oog op die 262222/27-seisoen kontrakverlengings met sleutelspelers gesluit, onder ander nege Verenigde Rugbykampioenskap-wenners wat by die blou en wit aanbly. Ruhan Nel, Deon Fourie, Seabelo Senatla, Leolin Zas, Marcel Theunissen, Hacjivah Dayimani, Warrick Gelant, Adré Smith en JJ Kotzé, is almal titelwenners in die 22/23-seisoen en het hul […]
# Rugby: The Springboks will return to the number one world ranking if they beat the All Blacks in Cape Town today. South Africa lost the position to New Zealand following last weekend’s 33-16 loss in the first Rugby’s Greatest Rivalry Test at Ellis Park. Ireland is currently third on the ladder, followed by France, […]
# Rugby: The Stormers have secured a key group of players on contract extensions ahead of the 26/27 season, with nine URC winners among those committing their futures to the blue and white. Ruhan Nel, Deon Fourie, Seabelo Senatla, Leolin Zas, Marcel Theunissen, Hacjivah Dayimani, Warrick Gelant, Adré Smith and JJ Kotzé, all title winners […]
# Golf: Jean Hugo has claimed his 22nd Sunshine Tour title after winning the Sunbet Challenge at Wild Coast Sun by one shot. The 50-year-old South African carded a final-round 65 to finish eight-under-par, with Nikhil Rama second on seven-under. Hugo began the final round in joint 11th place, but three birdies on the front […]
# RISE Mzansi is krities oor onlangse polisiemisdaadstatistiek en voer aan die aangemelde afname in kontakmisdade skep ‘n vals gevoel van sekuriteit terwyl die toenemende krisis van geslagsgeweld in die land geïgnoreer word. Drie-honderd-en-vyf mense is van April tot Junie vanjaar vermoor as ‘n direkte gevolg van gepeupelreg. Makashule Gana van RISE Mzansi sê geslagsgeweld […]
# Geweervuur en ontploffings is vroeg vanoggend in verskeie dele van Niger se hoofstad, Niamey, aangemeld. Reuters-getuies het geweervuur en ontploffings in die stad beskryf, maar daar was geen amptelike verklaring oor die oorsaak of enige ongevalle nie. Niger is onder militêre bewind sedert ‘n staatsgreep in Julie 2023 wat president Mohamed Bazoum uit die […]