# Tennis: Op Roland Garos moes die 18-jarige Rus, Mirra Andreeva, hard veg om vir die tweede agtereenvolgende jaar die Franse Ope-kwarteindstryd te haal. Die sesde gekeurde het ‘n oorwinning van 6-3, 7-5 teen die Russies gebore Australiër Daria Kasatkina beklink. Coco Gauff het vir die vyfde keer in ‘n ry deurgedring na ‘n Franse […]
# Gauteng Education MEC, Matome Chiloane has condemned the brutal murder of 14-year-old Likhona Fose, a Grade 8 learner from Ikusasalethu Secondary School in Braamfischerville. Likhona’s mutilated body was found in Roodepoort yesterday after she was reported missing on Saturday. No arrests have been made. The department’s spokesperson Steve Mabona says trauma support has been […]
# Die DA eis dat die Parlement die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, moet inroep oor die geheime paneel wat voorsitters van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede gekies het. Die party sê Nkabane het geweier om die name van individue wat sy na bewering persoonlik gekies het om meer as 500 aansoeke […]
# Business Leadership South Africa sê daadwerklike ingryping is nodig om die finansiële krisis in munisipaliteite op te los. Die uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, sê in haar weeklikse nuusbrief die ouditeur-generaal se jongste verslag toon dat metro’s nie hul finansies bestuur nie. Slegs Kaapstad het ‘n skoon oudit gekry, terwyl Johannesburg en Tshwane se oudits […]
# Tennis: Alexander Zverev secured a place in his seventh French Open quarter-final as his last-16 opponent Tallon Griekspoor retired injured in the second set. The German third seed, who lost to Carlos Alcaraz in last year’s final, was leading 6-4, 3-0 when Dutchman Griekspoor called it quits on Court Suzanne Lenglen. Zverev will face […]
# Die DA in Gauteng sê die ses week lange vertraging met die opening van volgende jaar se aanlyn-skooltoelatingstelsel sal onderrig ontwrig en veroorsaak dat baie leerders nie betyds geplaas word nie. Die party waarsku duisende Graad een- en graad agt-leerders is in vorige jare benadeel deur laat plasings en swak beplanning. Sergio Isa Dos […]
# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê infrastruktuur word doelbewus beskadig om tenders te bekom. Haar uitspraak volg nadat Rand Water vandag beplande instandhoudingswerk in Gauteng afgehandel het. Die instandhouding is daarop gemik om langtermyn, ononderbroke watervoorsiening te verseker. Majodina sê haar departement is voortdurend in gesprek met munisipaliteite, en het opdrag […]
# The Gauteng Department of Community Safety has praised law enforcement officers for their hard work in keeping communities safe after more than 330 suspects were arrested during weekend operations. The arrests were for crimes such as drunk driving, drug possession, and selling liquor illegally. Ekurhuleni had 69 arrests, Tshwane 96, Sedibeng 80, West Rand […]
# Brittanje het aangekondig dat hy 12 nuwe aanvalsduikbote gaan bou. Die land het ‘n groot verdedigingshersiening van stapel gestuur wat die land meer oorlogsgereed sal maak. Die eerste minister, Keir Starmer, waarsku dat die bedreigings wat die land nou in die gesig staar, ernstiger, meer onmiddellik en meer onvoorspelbaar is as sedert die Koue […]