# A groundbreaking study, led by researchers from the University of Cape Town and the University of Copenhagen, has delivered some of the oldest human genetic data ever recovered from Africa. The researchers used ancient proteins to uncover biological sex and hidden genetic variation in Paranthropus robustus – a close, extinct cousin of modern humans. Two-million-year-old protein […]
# Die konserwatiewe historikus Karol Nawrocki is Pole se nuwe president. Die 42-jarige Nawrocki van die regse populistiese party Wet en Geregtigheid, het 50,9-persent van die stemme verower, terwyl sy teenstander, die liberale kandidaat wat ten gunste van die Europese Unie is, Rafal Trzaskowski, 49,1persent van die stemme gekry het. Nawrocki, ‘n verdediger van tradisionele […]
# President Cyril Ramaphosa sê die Basiese Onderwys-indiensnemingsprojek bring hoop en inkomste na plekke waar geleenthede gewoonlik min is. Sowat 200-duisend jong mense wat deel is van die vyfde fase, begin vandag in skole werk. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief hulle werk in die klaskamer laat onderwysers met meer tyd vir lesvoorbereiding en onderrig. […]
# Rand Water sê hy het sy groot instandhoudingswerk aan die B16-projek afgehandel en pompwerk by die Mapleton-stelsel in Boksburg, Ekurhuleni, het begin. Tydens die instandhoudingswerk wat Donderdag begin het, is pompkapasiteit by die Eikenhof-, Palmiet-, Mapleton- en Zwartkopjes-stelsels verlaag. Gebiede in Johannesburg, Ekurhuleni en Tshwane het ook lae waterdruk of tydelike wateronderbrekings beleef. Rand Water […]
# Tshwane se metropolisie het die naweek sestien motoriste in Sunnyside tydens ‘n optrede in hegtenis geneem weens dronkbestuur en bestuur onder die invloed ander dwelms. Die operasie is deel van voortgesette pogings om padveiligheid te bevorder en te verseker dat bestuurders geskik is. Die departement sê bestuur onder die invloed van alkohol het ernstige […]
# GOOD Party’s mayoral committee member for Planning and Development in the George Municipality, Chantelle Kyd, has resigned. She says she can no longer, in good conscience, remain in an executive role where truth is suppressed, accountability is avoided, and coalition partners are treated with contempt rather than respect. Kyd says she has served with […]
# Gholf: Maja Stark van Swede het ʼn finale ronde van 72 aangeteken om haar eerste major titel op te raap met ʼn oorwinning van twee houe by die Amerikaanse Vroue-ope by Erin Hills in Wisconsin. Die wêreld-nommer-een, Nelly Korda van Amerika, en Rio Takeda van Japan deel die tweede plek op vyf onder. Hye-Jin […]
# Conservative historian Karol Nawrocki has been elected as Poland’s new president. The 42-year-old, aligned with the right-wing populist Law and Justice Party, won 50.9-percent percent of the votes, while his opponent, Liberal pro-European Union candidate Rafal Trzaskowski, claimed 49.1-percent percent of the votes. Nawrocki, who positioned himself as a defender of traditional Polish values, […]
# Disney se supertreffer, Lilo and Stitch, is die tweede agtereenvolgende naweek nommer een by kaartjiekantore. Dis die tweede Hollywood-vrystelling naas A Minecraft Movie wat die prestasie in 2025 behaal. Paramount en Skydance se Mission: Impossible – The Final Reckoning met Tom Cruise in die hoofrol is tweede, en Karate Kid: Legends het op nommer drie […]