# Rugby: Three South African players were honoured in the United Rugby Championship awards. Lions flyhalf Chris Smith won the Golden Boot award, the team’s fullback, Quan Horn, won the Ironman prize, and Stormers eighthman Evan Roos was named Top Try-scorer. Smith was rewarded for his 149 points from kicks, Horn racked up the most […]
# The High Court in Pretoria dismissed suspended member of the Gauteng Organised Crime Unit Sergeant Fannie Nkosi’s appeal against the Pretoria North Magistrate’s Court decision to deny him bail. The court found that the magistrate did not err in refusing bail. Nkosi remains in custody facing charges including theft, defeating the ends of justice, […]
# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment, Willie Aucamp, has welcomed the arrest of two suspects in Mozambique in connection with the murder of South African tourists Dina and Ernst Marais in the Kruger National Park in Limpopo. The arrests were made through cooperation between Mozambican investigators, conservation partners and park rangers. Aucamp says […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie het 337 Hyundai Tucson NX4 N-Line M1-voertuie herroep wat in 2023 verkoop. Hyundai Automotive se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê die betrokke voertuie kan moontlik onverwagte noodremming ondervind weens ‘n fout in die voorbotsings-vermydingstelsel. Die probleem kan ‘n veiligheidsgevaar inhou. Sy raai eienaars aan om gemagtigde Hyundai-handelaars te kontak vir ‘n gratis […]
# Atletiek: Brittanje se beheerliggaam is met 7,67-miljoen-rand beboet vir die dood van die Paralimpiese gewigstoot-atleet Abdullah Hayayei. Die 36-jarige is dood nadat ‘n metaalgooihok op sy kop geval het tydens oefening in Londen in 2017. Hy was besig met voorbereiding vir die Wêreld-Para-atletiekkampioenskap. Britse Atletiek het ook skuld beken aan korporatiewe manslag. Die voormalige […]
# Soccer: World governing body FIFA has confirmed all the squads for the World Cup in Northern America, kick-off on Tuesday. One-thousand-248 players will represent 48 teams in 104 matches in Canada, the US and Mexico, with the final on 19 July. FIFA says 357 players have played in at least one previous tournament, while […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die regering is daartoe verbind om samewerking tussen munisipaliteite en tradisionele leierskapsinstellings te versterk. Hy het ‘n raadplegings-byeenkoms gelei tussen sy departement en die Nasionale Huis van Tradisionele en Khoi-San-leiers oor die Hersiene Konsep-witskrif oor plaaslike regering. Hlabisa sê die hersiening bied ‘n […]
# RISE Mzansi versoek president Cyril Ramaphosa om ten volle saam te werk met die Parlement se ampsklag-komitee en sê verantwoordbaarheid is noodsaaklik om Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie te versterk. Makashule Gana van die party het die oproep gedoen tydens die Nasionale Vergadering se begrotingsrede-debat en voer aan niemand is bo die wet verhewe nie. […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die Regulasies ingevolge die Wet op Dieresiektes gewysig om inenting teen voëlgriep toe te laat. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging kommer uitgespreek het oor die uitwerking van massa-uitdunning tydens uitbrekings. Steenhuisen sê die nuwe raamwerk sal boere wettig toegang gee tot inenting, biosekerheid en toetsmaatreëls om […]