# Die Verenigde Nasies se adjunk-sekretaris-generaal, Amina Mohammed, sê sterker vennootskappe en groter belegging in klimaat is nodig om vordering in globale ontwikkeling en klimaatsdoelwitte te versnel. Sy het by die P4G-beraad in Hanoi, Viëtnam, gesê teen 2030 sal 45,6-duisend-miljard-rand jaarliks vir ontwikkelende ekonomieë nodig wees om binne die teiken van 1,5-grade Celsius volgens die […]
# Actress and director Campbell Meas from Johannesburg is the winner of the 2025 National Playwright Competition with her play Vakavigwa (Burials/They were buried). The competition, facilitated by the National Arts Festival, is designed to amplify the voices of emerging playwrights countrywide. In summarising their selection, the judges said, that Vakavigwa is a gripping and ambitious work that exemplifies […]
# ‘n Derdejaar student in Geïntegreerde Kommunikasie-ontwerp by die Tshwane Universiteit vir Tegnologie, Mufaro Ncube, het die ROTOCON wynetiket-ontwerpkompetisie vir 2025 gewen. Die kompetisie daag studente uit om innoverende en gevorderde wynetikette te ontwerp. Ncube se wenontwerp word The Point genoem en dit is geïnspireer deur ‘n topografiese kaart van Kaapstad wat op die ontwerp […]
# The Limpopo Department of Transport and Community Safety says traffic volumes are expected to increase significantly on roads leading into the province from this afternoon, as people head to different destinations for the Easter weekend. The department’s spokesperson, Tidimalo Chuene, says law enforcement officials have been deployed to strategic locations along major routes. She […]
# Comedian Nate Bargatze will host the 77th Emmy Awards from the Peacock Theatre in Los Angeles on September 14th. In 2024, he was the highest-earning stand-up comedian, having sold 1.2-million tickets. Bargatze has released six stand-up specials to date, with the most recent being Your Friend, Nate Bargatze on Netflix. Bargatze says it is […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê sy departement is verbind tot volhoubare ontwikkeling terwyl hy groei in hernubare-energie-infrastruktuur ondersteun. Die departement het van Junie 2024 tot Maart vanjaar 220 aansoeke vir studies oor die uitwerking op die omgewing van onafhanklike kragprodusente verwerk. George sê dit weerspieël aansienlike verbetering in […]
# The City of Cape Town says building a water resilient future, which includes investing in water and sanitation infrastructure and providing ongoing access to good quality drinking water, remains among its key priorities. Over the next three years 16.6-billion-rand is allocated to water and sanitation. Mayoral committee member for Water and Sanitation, Zahid Badroodien, says […]
# Die Stad Tshwane sê hy het ‘n belangrike stap gedoen wat lank reeds uitstaande is om ‘n meer meelewende, inklusiewe en ondersteunende werkplek te skep deur die aanvaarding van die MIV/Vigs-werkplekberadingsbeleid. Die metro sê hy sal met die beleid werkplekberading, vrywillige toetsing, geslagsgeweldsbewustheid en ‘n gesonde werk-leef-balans bevorder. Hy sê die beleid moet nuwe […]
# ActionSA in Johannesburg se Vroueforum verwelkom die Gautengse Onderwysdepartement se besluit om sy kontrak met Nal’iBali te beëindig. Dit volg ná ernstige bewerings teen ʼn praktisyn van die lees-vir-genot-veldtog wat volgens berigte ʼn graad 3-leerder seksueel aangerand het. ActionSA-woordvoerder Elmari Atterbury sê letterkundige en onderwysprogramme moenie ʼn teelaarde vir misbruik word nie: