# Die komediant Nate Bargatze is aangewys as seremoniemeester vir die 77ste Emmy-toekennings in die Peacock-teater in Los Angels op 14 September. Hy het verlede jaar die meeste geld as komediant verdien en 1,2-miljoen kaartjies verkoop. Bargatze het tot nou ses spesiale vertonings vrygestel met die onlangse Your Friend, Nate Bargatze op Netflix. Hy sê […]
# Rugby: Captain Nolusindiso Booi will make history on Saturday, as she becomes the first Springbok Women’s player to reach 50 Test caps. South Africa will face Spain at the Campo de Rugby Amorós Palao in Elche, their first Test of the season. Booi, already South Africa’s most capped women’s player, will reach the historic milestone 15 […]
# Die Limpopo Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid sê verkeersvolumes op paaie na die provinsie sal na verwagting vanmiddag aansienlik toeneem, met mense wat na verskillende bestemmings vir die Paasnaweek reis. Die departement se woordvoerder, Tidimalo Chuene, sê wetstoepassingsbeamptes is op strategiese plekke op die hoofroetes ontplooi. Sy sê hulle sal verkeersvloei bestuur, verkeersoortredings bekamp […]
# Die Stad Kaapstad sê een van sy prioriteite is ʼn water-weerbare toekoms wat belegging in water- en sanitasie-infrastruktuur insluit en volgehoue toegang tot gehalte-drinkwater verseker. Oor die volgende drie jaar word 16,6-miljard-rand beskikbaar gestel vir water en sanitasie. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê hierdie beleggings en dienste tot voordeel van inwoners […]
# Die Groote Schuur-hopsitaaltrust het ‘n noodoperasieprojek van stapel gestuur om hulpbronne te versterk en traumabehandeling te verbeter. Die trust wil 70 noodteaterbesprekings oor naweke en openbare vakansiedae byvoeg om verhoogde traumagevalle te bestuur. Indien dit slaag, sal sowat 200 bykomende operasies uitgevoer kan word. Die trust het reeds meer as 300-duisend-rand deur skenkings ingesamel […]
# Die Verenigde Nasies se adjunk-sekretaris-generaal, Amina Mohammed, sê sterker vennootskappe en groter belegging in klimaat is nodig om vordering in globale ontwikkeling en klimaatsdoelwitte te versnel. Sy het by die P4G-beraad in Hanoi, Viëtnam, gesê teen 2030 sal 45,6-duisend-miljard-rand jaarliks vir ontwikkelende ekonomieë nodig wees om binne die teiken van 1,5-grade Celsius volgens die […]
# Actress and director Campbell Meas from Johannesburg is the winner of the 2025 National Playwright Competition with her play Vakavigwa (Burials/They were buried). The competition, facilitated by the National Arts Festival, is designed to amplify the voices of emerging playwrights countrywide. In summarising their selection, the judges said, that Vakavigwa is a gripping and ambitious work that exemplifies […]
# ‘n Derdejaar student in Geïntegreerde Kommunikasie-ontwerp by die Tshwane Universiteit vir Tegnologie, Mufaro Ncube, het die ROTOCON wynetiket-ontwerpkompetisie vir 2025 gewen. Die kompetisie daag studente uit om innoverende en gevorderde wynetikette te ontwerp. Ncube se wenontwerp word The Point genoem en dit is geïnspireer deur ‘n topografiese kaart van Kaapstad wat op die ontwerp […]
# The Limpopo Department of Transport and Community Safety says traffic volumes are expected to increase significantly on roads leading into the province from this afternoon, as people head to different destinations for the Easter weekend. The department’s spokesperson, Tidimalo Chuene, says law enforcement officials have been deployed to strategic locations along major routes. She […]