# Eskom sê Suid-Afrika se kragvoorsiening versterk steeds namate sy opwekkingsvloot volgehoue strukturele en operasionele verbeterings lewer. Eskom se Energiebeskikbaarheidsfaktor vir die jaar tot nou het tot 67,87-persent gestyg, die hoogste vlak sedert 2020. Die nutsmaaskappy se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê gemiddelde onbeplande onderbrekings is met ses-duisend-873 megawatt oor die afgelope drie jaar van 16-duisend-130 […]
# Die polisie in Mpumalanga ondersoek moordsake na die ontdekking van ses liggame van vermeende onwettige mynwerkers gister in Mashobote. Polisiewoordvoerder Mavela Masondo sê die polisie het ‘n oproep ontvang van ‘n lid van die gemeenskap wat gesê het hy het liggame by ‘n berg in die gebied gesien. Hy sê polisielede van die Onwettige […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering is besig om die Suid-Afrikaners te identifiseer wat in die Nepalese vloedramp vasgevang is. Ramaphosa het die media gister tydens die ANC-verkiesingsveldtog in Orlando-Wes, Soweto ingelig. Ses Suid-Afrikaners word vermis na die oorstromings op die Nepal-Tibet-grens. Die president sê die regering verleen hulp deur die Suid-Afrikaanse ambassade:
# Reddingsoperasies in Nepal is hervat nadat dit vroeër gestaak is, met die owerhede wat spesialishulp soek te midde van ‘n stygende dodetal. Meer as 600 mense is dood en byna drie-duisend word steeds vermis in Nepal en Tibet, insluitend meer as 500 buitelandse burgers. Die bedreiging van verdere oorstromings bemoeilik egter die soektog. ‘n […]
# Rugby: Die Pumas is deur na die Curriebeker-halfeindronde na ‘n oorwinning van 52-26 oor die Cheetahs op die Mbombela-stadion. Die gashere het die kragmeting oorheers met agt drieë teenoor vier en met rustyd met 28-7 voorgeloop. Die Pumas het ‘n bonuspunt-oorwinning nodig gehad om hul plek in die laaste vier te verseker, en het […]
# Rugby: Suid-Afrika se oorwinning van 33-26 oor Nieu-Seeland in Kaapstad het die reeks van vier toetse gelyk gemaak met een-elk. Die Bokke het goed herstel na verlede naweek se 33-16-nederlaag en was teen rustyd 24-14-voor, maar moes ‘n laat aanslag deur die All Blacks afweer. Siya Kolisi het na sy besering teruggekeer met ‘n […]
# Die Mededingingskommissie het die aanstelling van Bukhosibakhe Majenge en Tamara Mokoka as adjunk-kommissarisse van die Kommissie verwelkom, wat Dinsdag 1 September in werking tree. Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het die aanstellings aangekondig. ‘n Woordvoerder, Siyabulela Makunga, sê albei is institusioneel ontwikkelde leiers wie se loopbane oor baie jare deur […]
# Cricket: Dewald Brevis smashed an unbeaten 75 off just 32 balls as South Africa bounced back with a seven-wicket victory over Zimbabwe in the T20 tri-series in Windhoek. Zimbabwe made 144 for eight after the Proteas’ spinners, led by captain Bjorn Fortuin and Prenelan Subrayen, slowed their progress. Brevis then took South Africa to […]
# The Competition Commission has welcomed the appointment of Bukhosibakhe Majenge and Tamara Mokoka as deputy commissioners of the Commission, effective 1 September 2026. The appointments was announced by Trade, Industry and Competition minister, Parks Tau. Spokesperson Siyabulela Makunga says both are institutionally developed leaders whose careers have been shaped by, and have helped shape, […]