# Sokker: Die superster van Real Madrid, Kylian Mbappé ontvang behandeling in ‘n hospitaal in Amerika vir ‘n maagaandoening. Die Spaanse legende sê hy is uitgeboul deur ‘n akute geval van gastroenteritis en in die hospitaal vir toetse om die regte behandeling te bepaal. Die Franse voorspeler het Real Madrid se openingswedstryd Woensdag teen Al-Hilal […]
# Gauteng Health MEC Nomantu Nkomo-Ralehoko has honoured outgoing hospital board members at a special ceremony held at Chris Hani Baragwanath Hospital Campus. The event marked the end of their three-year term, recognising their leadership during operational challenges. Certificates of appreciation were handed out, and tribute paid to members who passed away during service. The […]
# Die Gautengse LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het lof betuig teenoor uittredende hospitaalraadslede tydens ‘n spesiale seremonie by die Chris Hani Baragwanath-hospitaal. Die geleentheid was ter afsluiting van hul driejaar-termyn en het erkenning gegee vir hul leierskap tydens operasionele uitdagings. Sertifikate van waardering is uitgedeel en hulde is gebring aan lede wat tydens die […]
# The national Spaza Shop Support Fund campaign arrives in Sedibeng, Gauteng, today with an interactive session at Vereeniging City Hall. Spaza shop owners will receive guidance on applying for support from the 500-million-rand fund, launched in April. The campaign is spearheaded by the Trade, Industry and Competition Department, and the Small Business Development Department. […]
# Die veldtog vir die nasionale Spazawinkel-ondersteuningsfonds word in Sedibeng, Gauteng, bekendgestel met ‘n interaktiewe slypskool. Spazawinkel-eienaars sal leiding kry oor hoe om aansoek te doen vir ondersteuning deur fonds van die 500-miljoen-rand. Die veldtog word gelei deur die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging, en die Departement van Kleinsake-Ontwikkeling. Dit sluit toegang in tot […]
# African Union Infrastructure and Energy commissioner, Lerato Mataboge, says Africa’s development is stalled by a lack of belief in its potential and not resource scarcity. Speaking at the Youth Energy Summit in Cape Town, Mataboge reaffirmed the AU’s Agenda 2063 vision, championing youth-led innovation, Artificial Intelligence, and renewable energy. She urged governments to empower […]
# Die Infrastruktuur en Energie kommissaris van die Afrika Unie, Lerato Mataboge, sê Afrika se ontwikkeling word teruggehou deur ’n gebrek aan vertroue in sy potensiaal, en nie deur ’n gebrek aan grondstowwe nie. Mataboge het tydens die Jeug Energie Beraad in Kaapstad die AU se Agenda 2063-visie, die bevordering van jeuggedrewe innovering, kunsmatige intelligensie, […]
# Minister of Social Development, Sisisi Tolashe, is calling for nominations to appoint new members to the Central Drug Authority. Nominations close on 30 June. The authority advises the government on strategies to combat substance abuse and oversees the national drug master plan. The department’s Bathembu Futshane says nominees must hold at least a bachelor’s […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, vra benoemings om nuwe lede vir die Sentrale Dwelmowerheid aan te stel. Benoemings sluit op 30 Junie. Die owerheid bied raad aan die regering oor strategieë om dwelmmisbruik te bekamp en hou ook toesig oor die nasionale meesterplan vir dwelms. Bathembu Futshane van die departement sê die […]