# Die adjunkdirekteur van Openbare Vervolging van die Nasionale Vervolgingsgesag se Nasionale Eenheid vir Seksuele Oortredings en Gemeenskapsake, Mkhuseli Jokani, het na die Universiteit Fort Hare teruggekeer om te gradueer met ‘n meestersgraad in Menseregte. Hy het in 1997 ʼn B. Proc-graad aan die universiteit verwerf. Die vier-jaar-graad is oorspronklik ontwerp vir studente wat prokureurs […]
# Motorsport: George Russell believes Mercedes needs to find more performance in the car at this weekend’s Monaco Grand Prix. The Briton finished seventh at the Emilia-Romagna Grand Prix in Imola last weekend, the first time this season he has finished outside the top five. Russell, who is currently fourth in the drivers’ championship, says […]
# Fifty-two medical volunteers recently joined forces with the Nelson Mandela Children’s Hospital in Johannesburg and Operation Smile South Africa to perform 40 life-changing surgeries. The procedures included cleft lip and palate surgeries. The initiative, supported by Life Healthcare, aimed to reduce the surgical backlog affecting children nationwide. The programme offered screenings, surgeries, and post-operative […]
# Die Ford Motor-motormaatskappy in Suider-Afrika het Ford Rangers herroep wat verlede jaar vir verkoop beskikbaar gestel is. Dit volg nadat ses voertuigvervaardigers verlede week motors onttrek het. Die Nasionale Verbruikerskommissie se hoof van klagtes en ondersoeke, Prudence Moilwa, sê dit word toegeskryf aan die verkeerde laer beheer-arm wat aangebring is:
# Deputy Director of Public Prosecutions at the NPA’s National Sexual Offences and Community Affairs Unit, Mkhuseli Jokani, returned to the University of Fort Hare to graduate with his Master of Philosophy in Human Rights. He holds a B. Proc, a four-year undergraduate degree that was historically designed for aspiring attorneys, from the university, which […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het lede tydens ‘n geleentheid in Tshwane vir lang diens vereer en hul toegewyde pogings gevier om die land te beskerm. Medaljes is oorhandig aan lede wat tusssen 10- en 30-jaar getroue diens gelewer het. Brigadier Johana Mokwena is tydens die seremonie vir haar troue diens geloof. Sy het aan die […]
# ʼn Oudstudent van die Universiteit van die Wes-Kaap, Anthony Timoteus, sê dis spesiaal om in jong atlete te belê deur sy tegnieke en sy lewe met hulle te deel. Hy neem môre deel aan die UWK se Fast and Flat-wedloop van 10 kilometer. Timoteus, wat tans ʼn middelafstand-afrigter vir seuns van 14 tot 19 […]
# Die DA in Tshwane het die immigrasie-wetstoepassingsoperasie verwelkom wat die Departement van Binnelandse Sake in Plastic View uitgevoer het. Verskeie inwoners is in hegtenis geneem. Cilliers Brink van die DA sê die nie-afdwinging van immigrasiewette oor baie jare het ‘n aansienlike las op plaaslike owerhede geplaas, veral wanneer ongedokumenteerde buitelandse burgers grond onwettig beset:
# Limpopo se Gesondheidsdepartement ondersoek ‘n klagte van wangedrag teen ‘n mediese dokter wat na bewering probeer het om ‘n swanger pasiënt te verkrag in die George Masebe-hospitaal. Die voorval het in die sonarkamer plaasgevind tydens ‘n ondersoek. Die departement se woordvoerder, Neil Shikwambana, sê die dokter sal ook dissiplinêr verhoor word: