# ActionSA sê hy is geskok deur die onthulling dat die Gautengse Onderwysdepartement skuldlaste aan skole oordra. Baie geen-fooi-skole in die provinsie se elektrisiteit en water kan moontlik afgesny word. Dit volg nadat die departement skielik sy besluit van 2024 om nutsdiens-rekeninge te betaal, teruggetrek het. ActionSA-woordvoerder John Moodey sê dit laat gemeenskappe wat reeds […]
# The latest round of international climate negotiations for the November COP30 climate summit kicked off in Bonn, Germany, on Monday. Key issues on the agenda include the Global Goal on Adaptation, climate finance for developing countries, just transition pathways, transparency frameworks, and technology transfer. Governments are working to blueprints set out four years ago […]
# Twaalf passasiers is dood toe ʼn bus en ʼn vragmotor gisteraand op die R34 naby Vryheid in KwaZulu-Natal reg van voor gebots het. Albei bestuurders het die voorval oorleef en is in die hospitaal opgeneem. Die woordvoerder van provinsiale Vervoer en Menslike Nedersettings, Ndabezinhle Sibiya, sê hulle ondersoek die moontlikheid dat die bus ʼn […]
# Adjunk-president, Paul Mashatile, sê die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal die finale besluit neem oor die begroting vir die komende Nasionale Dialoog. Die eerste Nasionale Konvensie om die omvattende proses moontlik te maak, vind op 15 Augustus plaas. Die agenda vir die dialoog sal dan opgestel word. Die voorbereidingskomitee vir die dialoog skat […]
# President Donald Trump van Amerika keer ʼn dag vroeër terug van die G7-beraad in Kanada om verwikkelinge in die Midde-Ooste te monitor. Minstens 224 mense is sedert Vrydag in Israelse aanvalle dood terwyl 24 Israeli’s in Iranse wraakaanvalle dood is. Dit verander Trump se beplande bilaterale gesprekke met president Volodymyr Zelensky van Oekraïne en […]
# Sokker: Banyana Banyana-voorspeler, Jermaine Seoposenwe, tree uit internasionale sokker na volgende maand se Vroue-Afrikanasiesbeker in Marokko. Die 31-jarige speler is een van tien wat meer as 100 keer vir Banyana uitgedraf het tydens haar loopbaan van 15 jaar wat in 2010 begin het. Sy het in twee Wêreldbekers gespeel en ʼn groot bydrae gelewer […]
# The George Municipality in the Western Cape says disaster teams are on standby as another cold front is expected. The South African Weather Service says a cold front is expected to slip south of the country by Wednesday morning. This will introduce cold to very cold daytime temperatures in places over the interior of […]
# Cosatu says even though graduate unemployment has increased, Statistics SA has found that those with a tertiary education fare better in the labour market than those with a matric or less education. Graduate unemployment in quarter one of this year increased to 11.7-percent from 8.7-percent compared to the same period last year. Cosatu’s spokesperson, […]
# The DA in Gauteng says residents in East Johannesburg suburbs have suffered 144 power outages since January last year, due to failures at the Observatory and Bellevue substations. About 100-thousand people are affected in Observatory, Yeoville, Bellevue, Cyrildene, Bruma, Dewetshof, Bez Valley, Kensington, Malvern, and surrounding suburbs. The DA’s Jack Bloom says according to […]