# Die MK-party-leier Jacob Zuma sê hy is vol vertroue dat die jeug Suid-Afrika sal bevry. Hy het gister die party se Jeugliga in Clermont, KwaZulu-Natal, bekendgestel. Dit volg meer as ʼn jaar nadat die liga gestig is. Qiniso Cibane sal voortgaan as president, terwyl Nkateko Mkhabela voortgaan as sekretaris-generaal. Zuma sê die jeug se […]
# EFF-leier Julius Malema het weer bewerings van ‘n wit volksmoord in Suid-Afrika veroordeel. President Donald Trump van Amerika het verlede maand tydens sy ontmoeting met president Ramaphosa gesê Malema moet gearresteer word en hom beskuldig dat hy geweld teen wit boere in die land aanhits. Malema het gister tydens ʼn Jeugdagviering in Durban gesê […]
# The fourth batch of South African National Defence Force members, who were deployed in the Democratic Republic of Congo, are set to return home today. The third group of soldiers, approximately 220, returned yesterday and landed at the Bram Fischer Airport in Bloemfontein. The first group of 249 soldiers arrived on Friday, and the […]
# Die dodetal in die Oos-Kaapse oorstromings het tot 90 gestyg en sluit 30 kinders in. Lykskouings is afgehandel en 80 liggame is positief geïdentifiseer, terwyl 77 liggame aan families oorhandig is. Die oorstromings het infrastruktuur beskadig, wat 58 skole en 20 mediese sentrums insluit. Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe wat Maandag met […]
# Tennis: Britain’s Dan Evans claimed his first top-20 win since 2023, following a 7-5, 6-2, first-round victory over American Frances Tiafoe at Queen’s Club. Another Brit, Cameron Norrie, was knocked out by Czech teenager Jakub Mensik, 7-6, 1-6, 6-1. Qualifier Mackenzie McDonald of the US got the better of France’s Gael Monfils, 6-4, 6-4, […]
# Rugby: Engeland se voormalige kaptein, Owen Farrell, sluit met ʼn tweejaar-kontrak weer by die Saracens aan. Dit volg nadat hy ʼn jaar lank vir die Franse span, Racing 92, uitgedraf het. Hy het in 17 wedstryde vir hulle gespeel, een drie gedruk en 41 punte aangeteken. Farrell se terugkeer na Saracens beteken hy is […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê die regering het misluk om geleenthede, insluitend werksgeleenthede, vir jong mense te skep. Hy het Maandag die hoofrede gelewer by die party se Jeugdagviering in Umlazi, KwaZulu-Natal. Malema sê vandag se jeug moet deur die Klas van 1976 geïnspireer word om vir gratis onderwys en teen geslagsgeweld te veg:
# MK Party leader Jacob Zuma says he is confident that the youth is going to liberate South Africa. He launched the party’s Youth League in Clermont, KwaZulu-Natal, yesterday. This comes more than a year since the league’s formation. Qiniso Cibane will continue to hold the fort as president, while Nkateko Mkhabela will continue being […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking moedig Suid-Afrikaners in Iran aan om die ambassade in Teheran te kontak en seker te maak hulle is geregistreer en hulle verblyfplek is bekend. Dit volg terwyl dodelike vyandelikhede tussen Israel en Iran steeds verskerp. Die departement sê Suid-Afrika se ondersteuning in Iran is beperk, en dis […]