# Sokker: Duitse sokkerreus, Borussia Dortmund, het ‘n kontrak met 18-jarige Jobe Bellingham van Sunderland vir 632-miljoen-rand beklink voor die 2025 FIFA Klubwêreldbeker-wedstryd môre teen Mamelodi Sundowns in Cincinnati. Dortmund het die ooreenkoms versnel sodat Bellingham betyds by die toernooi kon aansluit. Hy volg in die voetspore van sy broer, Jude Bellingham. Dortmund kom vir […]
# Europese moondhede hoop om ‘n diplomatieke oplossing te bied om die oorlog tussen Iran en Israel te beëindig tydens gesprekke in Genève met Iran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi. Dit volg terwyl Amerikaanse president, Donald Trump, die moontlikheid oorweeg om ook by die oorlog betrokke te raak. Die Franse president Emmanuel Macron […]
# Die politieke ontleder Michael Atkins sê dat meer openbare befondsing sterker regulering vereis, maar dat privaat skenkings politieke partye se interne demokrasie kan verswak. Met sy oorsig van die Verkiesingskommissie se simposium in Durban, KwaZulu-Natal oor die befondsing van politieke partye, het Atkins gesê partye in plaaslike regering moet ook openbare befondsing ontvang. Hy […]
# Pro-Palestynse aktiviste het ingebreek by die grootste lugmagbasis in suidoos-Engeland in die Verenigde Koninkryk en twee vliegtuie opsetlik beskadig in ‘n daad wat Eerste Minister Keir Starmer “skandelik” genoem het. Beeldmateriaal op X, wys hoe aktiviste rooi verf op ‘n vliegtuig spuit en op bromponies in die basis rondry. Die groep het reeds verskeie […]
# The Gautengse Gesondheidsdepartement het skoolgesondheidsdienste versterk deur sewe nuwe voertuie aan geïntigreerde skoolgesondheidspanne te oorhandig. Die LUR, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het by die oorhandigingseremonie by Inxiweni Primary School in Tembisa, die provinsie se toewyding tot die welstand van leerders beklemtoon. Die voertuie sal ondersoeke, inentings en gesondheidsopvoeding regoor al vyf distrikte ondersteun, wat toegang tot […]
# Experts say South Africa’s agriculture sector faces urgent calls to diversify export markets as US trade policy shifts and global protectionism rise. Experts at a Creamer Media webinar warned that US plans for 30-percent tariffs could harm key exports like citrus. Professor Johann Kirsten and economists Wandile Sihlobo and Mmatlou Kalaba stressed East Asia […]
# Cricket: Captain Temba Bavuma will miss the Proteas’ Test series against Zimbabwe due to the hamstring strain he sustained during the final of the World Test Championship against Australia. He contributed a feisty 66 in the second innings nonetheless to lead his team to victory. Spinner Keshav Maharaj will captain South Africa in the […]
# Die Britse regering sê hy bly daartoe verbind om Afrika se oorskakeling na hernubare energie deur Afrika-gedrewe vennootskappe te ondersteun. Die Britse handelsdirekteur Hannah Williams het tydens ‘n gesprek by die Afrika Energieforum in Kaapstad gesê Britse stel uitvoerfinansiering van 103-miljard-rand vir skoon energieprojekte in Afrika beskikbaar. Sy het Brittanje se kragte in groenfinansiering, […]
# Colombië en Usbekistan het amptelik aangesluit by die Nuwe Ontwikkelingsbank, ook bekend as die BRICS-bank, wat gelei word deur Suid-Afrika, Brasilië, Rusland, Indië en China. Colombië se minister van Buitelandse Sake, Laura Sarabia, het die land se lidmaatskap bevestig ná president Gustavo Petro se besoek aan China. Usbekistan se goedkeuring versterk sy wêreldwye finansiële […]